Graad 6

Graad 6 Opsommings in Afrikaans nou beskikbaar vir gebruik deur kinders, ouers en onderwysers. Verskeie vakke beskikbaar in Engels en Afrikaans.

By SummariesSA verskaf ons aflaaibare materiaal vir skoolkinders vanaf graad 1 – 12 in Afrikaans en Engels. Ons produkte bestaan uit opsommings met breinkaarte, werkkaarte met antwoordstelle, aktiwiteite en vraestelle. Ons som verskeie handboeke en verskeie vakke op.

Ons het onder andere die volgende vakke beskikbaar:  Afrikaans Huistaal, English First Additional Language, Natuurwetenskappe en Tegnologie, Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis), Lewensvaardighede en Wiskunde.

Ons som uit die volgende handboeke op:  Platinum, Oxford, Kollig Op, Via Afrika en meer.

Daar word ook deurgaans nuwe vraestelle met memorandums gelaai vir al die toets- en eksamenreekse.  Besoek gerus ons webwerf op www.summariessa.co.za om te bestel.