Sale!

Afrikaanse leesboekies vir graad 1 – 3

(9 customer reviews)

R62.50 incl. VAT

Afrikaanse Leesboekies vir graad 1 – 3 help jou kleinding om ‘n liefde vir lees te ontwikkel deur hierdie oulike leesboekies te gebruik.  Die blokkies help hulle om die woord op te breek om te klank en te leer lees.

Die produk bestaan uit die volgende ses leesboekies:

  • Die dinosourus en die resieskar.
  • Diere en hul dinge.
  • Eet Dinosourusse Vrugte?
  • Geheime agente.
  • Slymmonster.
  • Wat doen Tommie?

Description

Afrikaanse Leesboekies vir graad 1 – 3 help jou kleinding om ‘n liefde vir lees te ontwikkel deur hierdie oulike leesboekies te gebruik.  Die blokkies help hulle om die woord op te breek om te klank en te leer lees.

Die produk bestaan uit die volgende ses leesboekies:

  • Die dinosourus en die resieskar.
  • Diere en hul dinge.
  • Eet Dinosourusse Vrugte?
  • Geheime agente.
  • Slymmonster.
  • Wat doen Tommie?

Termes en voorwaardes

Afrikaanse Leesboekies vir graad 1 – 3 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.

(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).

Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

9 reviews for Afrikaanse leesboekies vir graad 1 – 3

Powered byCusRev
5.0
Based on 9 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Anonymous

  2. Tammy Prezons

  3. Linda Coetzee

    Wow!

  4. Marilyn N.

  5. Adri Van der Merwe

  6. Anonymous

  7. Ezelle Van Staden

  8. Delyse Rist

  9. René Jantjies

Add a review

You may also like…