Description
Afrikaans Huistaalgids Graad 8 – 12 (Ja Afrikaans Praat Afrikaans)
Hierdie JAPA gids bevat alles wat jou hoërskool-kind nodig het om sy of haar Afrikaanse huistaal deur te draf. Opgestel deur ‘n Hoërskool Afrikaanse onderwyseres met jare se ondervinding.
Termes en voorwaardes
Afrikaans Huistaalgids Graad 8 – 12 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
Joey Bouwer –
Pauchia –
You gave me more than I expected. Do you have the same product but for English Home Language please?
Sunette Bishop –
Dankie, alles word baie goed gedek…
Yolindi B. –
Nandalie Brits –
Cornette P. –
Charlene Gresse –
Very Good
Tania Meyer –
Great content
Izienne van Jaarsveld –
Marius Claassen –
Baie kragtige, opsommende leerstuk wat bree spektrum van grade dek en tot hulp kan wees
Nicolene –