Sale!

Graad 4 Afrikaans HT Gids (Jaar)

(53 customer reviews)

R171.88 incl. VAT

Hierdie produk bevat ‘n samevatting van die hele Platinum Handboek en dus al die werk vir die jaar vir Graad 4, Afrikaans Huistaal.

 

Teachers, please add this if you wish to use this products for your class

Bulk buy ticket for teachers

Dear Teacher, by adding this product to your existing products, it now permits you to use this product for your class.  Products are not allowed to be resold.  One bulk buy ticket needs to be bought for each subject and for each term.

Deur hierdie produk by jou bestaande produk te voeg, gee dit u toestemming om dit te gebruik vir u klas.  Produkte mag nie herverkoop word nie.  Een “bulk buy ticket” moet gekoop word per vak en per kwartaal.

Description

Hierdie produk bevat ‘n samevatting van die hele Platinum Handboek en dus al die werk vir die jaar vir Graad 4, Afrikaans Huistaal. *Die produk bevat inligting vanaf ander bronne ook.

Die verskillende onderwerpe uit die handboek is saamgevat en daar is ook van eksterne bronne gebruik gemaak vir beter verduideliking en die verskillende taalreëls.

Dit bevat ‘n lys van antonieme, sinonieme, idiome, intensiewe vorm, homofone, homonieme ens, sowel as die woordeskat/woordeboek woorde in die handboek, met hulle betekenis.  Daar word ook wenke vir begripstoetse ingesluit.

Die boek is ‘n totaal van 100 bladsye, wat op 50 bladsye uitdruk.

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die epos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

53 reviews for Graad 4 Afrikaans HT Gids (Jaar)

Powered byCusRev
4.9
Based on 53 reviews
  1. Rene

  2. Ronel Joubert

    Excellent Service! Summaries SA goes the extra mile!

  3. Heleen

  4. Liza Papenfus

  5. DANA

  6. ALTA

  7. Ronel Bronkhorst

  8. Elouise Dipaola

  9. Marissa Joubert

  10. Annelize

    Die opsommings is puik, stem ooreen met die Platium boek, my seun vind dit ook makliker om met die opsomming te leer.

  11. Yolande Fourie

    A bit more examples and worksheets to practise can be added

  12. nicky fourie

  13. Phillipa

  14. Belinda

  15. Anonymous

  16. Nicolene Colesky

  17. Magda van Niekerk

  18. Tanja de Wet

    Baie dankie vir die Afrikaans huistaal. Sal julle ons help deur ook Engels tweede taal te doen?

  19. Ansie Groenewald

    Sal dit vir almal aanbeveel! Def die moeite werd om te kry!

  20. Anonymous

  21. Anneke Bornman

  22. Nandalie B.

  23. Annetjie T.

    Excellent service. The best in years. She go the extra mile. Friendly helpfully. Help me with the app.

  24. Tammy Prezons

  25. Daryll Adams

  26. Magda van Niekerk

  27. Anonymous

  28. Anonymous

    I am not sure alphabetical order is the most user friendly…..perhaps different sections for Language, Creative Writing etc and then alphabetical within the sections? Just a suggestion. 🙂

  29. Elsabe Pienaar

  30. jolanda

  31. Nicoleen Stone

  32. Natasha Hoeksema

  33. Hanlizette Theron

  34. FREDELEEN NIEUWOUDT

  35. SONITA JESSNITZ

  36. Tacha olivier

  37. SHERINE MENTZ

  38. Rosa D.

  39. Heloise

  40. Martchen Du Plessis

  41. Anne-Marie Buitendach

  42. Anonymous

  43. Marlene Erasmus

  44. Diane Fourie

  45. Elize Snyman

  46. Anja Smit

  47. aletta d.

  48. Minette

  49. Anne-Lett

    Deeglik! Maak leer baie makliker

  50. Dalene Harris

    Goeie opsomming van taal.

  51. Jodean Bezuidenhout

  52. Adri Roux

    Extensive and well structured

  53. Adri Van der Merwe

Add a review