fbpx
Sale!

GR4-SW-Geskiedenis – K4

(11 customer reviews)

R60.00 R48.00

Hierdie produk is in aflaaibare, uitdrukbare PDF formaat.  Dit is gebasseer op die Platinum handboeke en bevat die volgende inligting:

Vervoer deur die eeue heen:

  • Eenheid 1 –Die San, en die oudste vorms van kommunikasie
  • Eenheid 2 – Posstelsel
  • Eenhied 3 – Radio
  • Eenheid 4 – Tikmasjien
  • Eenheid 5 – Telegraaf
  • Eenheid 6 – Telefoon
  • Eenheid 7 – Kamera
  • Eenheid 8 – Televisie
  • Eenheid 9 – Die persoonlike rekenaar, internet en selfoon

Wat is deel van die pakket?

  • Inhoudsopgawe van die kwartaal
  • Breinkaart wat die hele kwartaal se inligting bevat op een vel papier
  • Nuwe woorde – op een bladsy, ingedeel per studie-eenheid
  • Elke eenheid omvattend uiteengesit met kleure, prente en foto’s.  Nuwe woorde word ook uitgebeeld in die vorm van ‘n foto of prent.
  • Oefenvelle met memo’s van die kwartaal se werk

Die werk is so saamgestel dat dit beide die linker- en regterbrein betrek deur middel van kleure en prente.  Inligting word herhaal op verskillende maniere sodat die leerder nie verveeld raak met die inhoud nie.

Description

Hierdie produk is in aflaaibare, uitdrukbare PDF formaat.  Dit is gebasseer op die Platinum handboeke en bevat die volgende inligting:

Kommunikasie:

  • Eenheid 1 –Die San, en die oudste vorms van kommunikasie
  • Eenheid 2 – Posstelsel
  • Eenhied 3 – Radio
  • Eenheid 4 – Tikmasjien
  • Eenheid 5 – Telegraaf
  • Eenheid 6 – Telefoon
  • Eenheid 7 – Kamera
  • Eenheid 8 – Televisie
  • Eenheid 9 – Die persoonlike rekenaar, internet en selfoon

Wat is deel van die pakket?

  • Inhoudsopgawe van die kwartaal
  • Breinkaart wat die hele kwartaal se inligting bevat op een vel papier
  • Nuwe woorde – op een bladsy, ingedeel per studie-eenheid
  • Elke eenheid omvattend uiteengesit met kleure, prente en foto’s.  Nuwe woorde word ook uitgebeeld in die vorm van ‘n foto of prent.
  • Oefenvelle met memo’s van die kwartaal se werk

Die werk is so saamgestel dat dit beide die linker- en regterbrein betrek deur middel van kleure en prente.  Inligting word herhaal op verskillende maniere sodat die leerder nie verveeld raak met die inhoud nie.

11 reviews for GR4-SW-Geskiedenis – K4

5 star
90%
4 star
9%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
Powered by Customer Reviews Plugin
  1. Melanie (verified owner)

    Love it!

  2. Anonymous (verified owner)

  3. Lorraine Vorster (verified owner)

    This is helping tremendously. I do not have the time to do this and with all the colors and pictures it helps me child remember his work.

  4. Anonymous (verified owner)

    Ek is baie tevrede.

  5. Lynette van Rheede van Oudtshoorn (verified owner)

  6. Louise (verified owner)

  7. Adele (verified owner)

  8. Marenet Bester (verified owner)

  9. Marica van Staden (verified owner)

  10. Ronel Bronkhorst (verified owner)

  11. Anel (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.