Graad 10 Afrikaans HT Vraestelle en Opsommings

From: R40.00 incl. VAT

Graad 10 Afrikaans Huistaal Vraestelle met memorandums bevat al die vraestelle beskikbaar vir Graad 10 AFR HT.

Afrikaans Huistaalgids (AFR HT) Graad 8 - 12

Afrikaans Huistaalgids Graad 8 – 12 (Ja Afrikaans Praat Afrikaans)

Hierdie JAPA gids bevat alles wat jou hoërskool-kind nodig het om sy of haar Afrikaanse huistaal deur te draf.  Opgestel deur ‘n Hoërskool Afrikaanse onderwyseres met jare se ondervinding.

Graad 10 Afrikaans HT Maart Vraestel en Memo - 2021 (1)

Die Graad 10 Afrikaans HT Maart Toets & Memo bestaan uit die volgende:

  • Afdeling A – Leesbegrip.
  • Afdeling B – Opsomming.
  • Afdeling C – Taal.

Graad 10 Afrikaans HT Maart Vraestel en Memo – 2021 (2)

Die Graad 10 Afrikaans HT Maart Toets & Memo bestaan uit die volgende:

  • Afdeling A – Leesbegrip.
  • Afdeling B – Opsomming.
  • Afdeling C – Taal.

Graad 10 Afrikaans HT Maart Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 10 Afrikaans HT Toets en Memorandum vir Maart toetsreeks.

Hierdie vraestel bestaan uit een afdeling war 50 punte tel:

  • Afdeling A:  Bergip, Taal en Styl.

Graad 10 Afrikaans HT Maart Vraestel en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit ‘n Afrikaanse Huistaal vraestel en memo vir Graad 10 leerders vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 8bladsye wat 35 punte tel.

Graad 10 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Graad 10 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo – 2023 (1) is ‘n aflaaibare dokument vir oefening .

Graad 10 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 10 Afrikaans HT Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

Graad 10 Afrikaans HT (Letterkunde) September Vraestel en Memo – 2023

Graad 10 Afrikaans Huistaal (Letterkunde) September Vraestel:
Totaal:  35 punte, Tyd:  60 min.
Inhoud:
  • Afdeling A:  Poësie (20 punte)
    • Vraag 1:  ONGESIENDE GEDIG – Wie’s Hy?
    • Vraag 2:  VOORGESKREWE GEDIG – Life vannie jobless.
  • Afdeling B:  Prosa (15 punte)
    • Vraag 3:  Die Testament.

Graad 10 Afrikaans HT November Vraestel en Memo - 2021

Die Graad 10 Afrikaans HT November Eksamen & Memo bevat die volgende:

  • Afdeling A: Leesbegrip.
  • Afdeling B: Opsomming.
  • Afdeling C: Taalstrukture- en konvensies.

Graad 10 Afrikaans HT November Vraestel 1 en Memo – 2023

Graad 10 Afrikaans Huistaal November Vraestel 1:

Totaal:  70 punte, Tyd:  120 min.

Inhoud:

  • Afdeling A:  Leesbegrip (30 punte)
  • Afdeling B:  Opsomming (10 punte)
  • Afdeling C:  Taalbegrip (30 punte)

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 10 Afrikaans HT November Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 10 Afrikaans HT Vraestel 2 en Memo:

Totaal:  80 punte.

Inhoud:

  • Afdeling A:  Poësie (30)
  • Afdeling B:  Roman:  Die driehoekige sirkel :  Langvraag (25) OF Kontekstuele vrae (25)
  • Afdeling C:  Drama:  Die testament:  Langvraag (25) OF Kontekstuele vrae (25)

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

MAR VDH

Description

Graad 10 Afrikaans Huistaal Vraestelle met memorandums bevat al die vraestelle beskikbaar vir Graad 10 AFR HT.  Kyk ook na ons lieflike Afrikaanse Huistaal gids vir graad 8-12!

Termes en voorwaardes

Graad 10 Afrikaans Huistaal vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.

(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).

Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Afrikaans HT Vraestelle en Opsommings”

You may also like…