Graad 10 Besigheidstudies Opsommings en Vraestelle

From: R40.00 incl. VAT

Graad 10 Besigheidstudies opsommings en vraestelle – kies tussen die beskikbare opsies.

Graad 10 Besigheidstudies (BS) Kwartaal 1-4 Opsommings (Verken en Wenpad)

Omvattende Opsommings van Graad 10 Besigheidstudies van die Verken Leerdershandboek as ook die Wenpad Leerdershandboek , Kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur die opsteller (eksterne party).

Die inhoud van die produk lyk soos volg:
  • Mikro-omgewing, Besigheidfunksies + Gehalte
  • Markomgewing
  • Verband:  Mikro, Mark en Makro Omgewing
  • Besigheidsektore
  • Sosio – Ekonomies Kwessies
  • Maatskaplike Verantwoordelikheid
  • Vorme van Eienaarskap
  • Kreatiewe Denke – Probleemoplossing
  • Besigheidsgeleenthede + Verwante Faktore
  • Aanbieding: Besigheidsinligting
  • AAnbieding:  Besigheidsplan
  • Verhoudings & Spanprestasie

Graad 10 Besigheidstudies (BS) (Ekonomie) Junie Vraestel en Memo (Vraestel 1) - 2023

Graad 10 Besigheidstudies Vraestel 1 (Ekonomie) Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

Hierdie produk bestaan uit 3 Afdelings wat 8 bladsye opneem.

  • Afdeling A:  Meervoudigekeuse vrae.
  • Afdeling B:  Beantwoord EEN van die Twee vrae.
  • Afdeling C:  Beantwoord EEN vraag in die afdeling.
  • GROOTTOTAAL:  100

Graad 10 Besigheidstudies (BS) (Ekonomie) Junie Vraestel en Memo (Vraestel 2) - 2023

Graad 10 Besigheidstudies Vraestel 2 (Ekonomie) Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

Hierdie vraestel bestaan uit 3 Afdelings wat 8 bladsye opneem

  • Afdeling A:  Verpligtend.
  • Afdeling B:  Beantwoord EEN van die twee vrae.
  • Afdeling C:  Beantwoord EEN van die twee vrae.
  • GROOTTOTAAL:  100

Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel en Memo - 2023

Graad 10 Besigheidstudies Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks – Vraestel 1

Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel en Memo (Vraestel 2) – 2023 (2)

Graad 10, Besigheidstudies, Vraestel 2, Junie Eksamen en Memorandum, 2023 (2).

Graad 10 Besigheidstudies (BS) September Vraestel en Memo (Vraestel 1) - 2023

Graad 10 Besigheidstudies September Vraestel 1 (BS) en Memo:
Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min.
Inhoud:
  • Afdeling A: Kortvrae – Verpligte (20 punte, 15 min.)
  • Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae – Keuse:  Beantwoord enige TWEE (20 punte, 30 min.)
  • Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae – Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 45 min.)

Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel en Memo (Vraestel 1) - 2023

Graad 10 Besigheidstudies November Vraestel 1 (BS) en Memo:
Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min.
Inhoud:
  • Afdeling A: Kortvrae – Verpligte (20 punte, 15 min.)
  • Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae – Keuse:  Beantwoord enige TWEE (20 punte, 30 min.)
  • Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae – Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 45 min.)

Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel en Memo - 2021

Die Graad 10 Besigheidstudies November Vraestel & Memo – 2021 bestaan uit die volgende:

  • Afdeling A – Kortvrae.
  • Afdeling B – Vrae in konteks.
  • Afdeling C – Langvrae.

Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en MEMO - 2023

Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo:
Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min.
Inhoud:
  • Afdeling A: Kortvrae – Verpligte (20 punte, 15 min).
  • Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae – Keuse:  Beantwoord enige TWEE (20 punte, 30 min).
  • Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae – Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 45 min).

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Description

Graad 10 Besigheidstudies opsommings en vraestelle – kies tussen die beskikbare opsies.

Termes en voorwaardes

Graad 10 Besigheidstudies Opsommings en Vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Besigheidstudies Opsommings en Vraestelle”

You may also like…