Sale!

Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW): Opsommings: Fisika + Chemie (Ken en Verstaan)

R450.00 incl. VAT

Omvattende Opsommings van Graad 10 Fisiese Wetenskappe:  Fisika + Chemie van die Ken en Verstaan Handboek, Kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur die opsteller (eksterne party).
Die inhoud van die produk lyk soos volg:
  • Vaardighede:  Inleiding
  • Transversale
  • Longitudenale Golwe
  • Klank
  • Elektromagnetiese Straling
  • Magnetisme
  • Elektrostatika
  • Elektrisie Stroombane
  • Meganika:  Vektore & Skalare
  • Meganika:  Beweging in een Dimensie
  • Meganika:  Beskrywing van Beweging
  • Meganika:  Energie
  • Materie + Materiale:  Klassifikasie van materie
  • Toestande van Materie & Kinetiese Molekulere Teorie
  • Die Atoom
  • Die Periodieke Tabel
  • Chemiese Bindings
  • Fisiese + Chemiese Verandering
  • Chemiese verandering:  Reaksies in waterige oplossings
  • Chemiese verandering:  Kwantitatiewe Aspekte
  • Chemiese Stelsels:  Hidrosfeer

"Frequently bought together"

Graad 10 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) Opsommings: K1-4 (Rekenaars deel van jou lewe)

Graad 10 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) K1-4 bevat al die werk vir die jaar en is gebaseer op die “Study Opportunities Graad 10 Rekenaars, Deel van jou Lewe” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings uit “Via Afrika” handboek & “DBE hulpwysing” RTT Boek, graad 10 (opgestel deur eksterne party).

Stelseltegnologie en Implikasies: (Inleiding tot rekenaars | Programmatuur | Apparatuur | Leêrbestuur |IKt in Perspektief | Uitgebreide konsepte van programmatuur |Uitgebreide konsepte van apparatuur | Die impak van IKt) Netwerk en Internet Tegnologie: (Inleiding tot netwerke | Basiese beginsels van netwerke | Die Internet en die www (worldwide web) | Elektroniese kommunikasie | Veilige gebruik van die Internet). Inligtingbestuur: Strategie van probleemoplossing |Die vind en kry van inligting | Gebruik en verwerk van inligting.

Graad 10 Rekeningkunde (REK) Opsommings K1-4 (Nuwe Era)

Graad 10 Rekeningkunde (REK) K1-4 (Nuwe Era) bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Rekeningkunde, Graad 10 en opsommings is gebaseer op die “Nuwe Era” Handboek in Afrikaans met bywerkings uit “Die Antwoord Reeks” en Graad 10 Voorbereidingsdokument – Wes-Kaap met aanvullende notas, tabelle en ± rekeninge deur opsteller (eksterne party).

Opsommings dek:  Basiese Rekeningkundige begrippe/konsepte | Rekeningkundige Vergelykings | AARP-beginsels | Formules (handelsbedrywighede en finansiële aanwysers) | Etiek en Interne Beheer | BTW – Belasting op Toegevoegde waarde | Joernale (inskrywings en konsepte) | Belangrike Grootboek- (T) rekeninge | Waardevermindering | Finansiële State en Konsepte daarvan: Inkomstestaat, Balansstaat, Notas tot die Finansiële state, Konsepte tot die Finansiële state | Begrotings | Kosterekeningkunde

Graad 10 Wiskunde (WISK) (Algebra en Meetkunde) Opsommings

Graad 10 Wiskunde (Algebra & Meetkunde) bevat omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra & Meetkunde) vir graad 10, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

Grondbeginsels | Breuke | Algebraiëse Uitdrukkings | Produkte | Faktorisering | Eksponente | Algebraiëse Vergelykings | Ongelykhede | Getalpatrone | Finansies | Grafieke | Waarskynlikheid | 2D Meetkunde | Reguitlyn Meetkunde | Meting | Gelykvormigheid | Kongruensie | Pythagorus | Analitiese Meetkunde | Trigometrie | Trig. Grafieke | Statistieke

Description

Omvattende Opsommings van Graad 10 Fisiese Wetenskappe:  Fisika + Chemie van die Ken en Verstaan Handboek, Kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur die opsteller (eksterne party).
Die inhoud van die produk lyk soos volg:
  • Vaardighede:  Inleiding
  • Transversale
  • Longitudenale Golwe
  • Klank
  • Elektromagnetiese Straling
  • Magnetisme
  • Elektrostatika
  • Elektrisie Stroombane
  • Meganika:  Vektore & Skalare
  • Meganika:  Beweging in een Dimensie
  • Meganika:  Beskrywing van Beweging
  • Meganika:  Energie
  • Materie + Materiale:  Klassifikasie van materie
  • Toestande van Materie & Kinetiese Molekulere Teorie
  • Die Atoom
  • Die Periodieke Tabel
  • Chemiese Bindings
  • Fisiese + Chemiese Verandering
  • Chemiese verandering:  Reaksies in waterige oplossings
  • Chemiese verandering:  Kwantitatiewe Aspekte
  • Chemiese Stelsels:  Hidrosfeer

Termes en voorwaardes

Graad 10 Fisiese Wetenskappe:  Fisika + Chemie  PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW): Opsommings: Fisika + Chemie (Ken en Verstaan)”

You may also like…