Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW): Opsommings en Vraestelle

From: R40.00 incl. VAT

Fisiese Wetenskappe Opsommings en Vraestelle vir Graad 10:

Die opsommings bevat die volgende:

Vaardighede:  Inleiding | Transversale | Longitudenale Golwe | Klank | Elektromagnetiese Straling | Magnetisme | Elektrostatika | Elektrisie Stroombane | Meganika:  Vektore & Skalare | Meganika:  Beweging in een Dimensie | Meganika:  Beskrywing van Beweging | Meganika:  Energie | Materie + Materiale:  Klassifikasie van materie | Toestande van Materie & Kinetiese Molekulere Teorie | Die Atoom | Die Periodieke Tabel | Chemiese Bindings | Fisiese + Chemiese Verandering | Chemiese verandering:  Reaksies in waterige oplossings | Chemiese verandering:  Kwantitatiewe Aspekte | Chemiese Stelsels:  Hidrosfeer.

Beskikbare vraestelle vir Maart, Junie, September en November eksamen word beskikbaar gestel.

Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW): Opsommings: Fisika + Chemie (Ken en Verstaan)

Omvattende Opsommings van Graad 10 Fisiese Wetenskappe:  Fisika + Chemie van die Ken en Verstaan Handboek, Kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur die opsteller (eksterne party).
Die inhoud van die produk lyk soos volg:
  • Vaardighede:  Inleiding
  • Transversale
  • Longitudenale Golwe
  • Klank
  • Elektromagnetiese Straling
  • Magnetisme
  • Elektrostatika
  • Elektrisie Stroombane
  • Meganika:  Vektore & Skalare
  • Meganika:  Beweging in een Dimensie
  • Meganika:  Beskrywing van Beweging
  • Meganika:  Energie
  • Materie + Materiale:  Klassifikasie van materie
  • Toestande van Materie & Kinetiese Molekulere Teorie
  • Die Atoom
  • Die Periodieke Tabel
  • Chemiese Bindings
  • Fisiese + Chemiese Verandering
  • Chemiese verandering:  Reaksies in waterige oplossings
  • Chemiese verandering:  Kwantitatiewe Aspekte
  • Chemiese Stelsels:  Hidrosfeer

Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW): Opsommings: Chemie (Ken en Verstaan)

Omvattende Opsommings van Graad 10 Fisiese Wetenskappe:  Chemie van die Ken en Verstaan Handboek, Kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur die opsteller (eksterne party).
Die inhoud van die produk lyk soos volg:
  • Materie + Materiale:  Klassifikasie van materie
  • Toestande van Materie & Kinetiese Molekulere Teorie
  • Die Atoom
  • Die Periodieke Tabel
  • Chemiese Bindings
  • Fisiese + Chemiese Verandering
  • Chemiese verandering:  Reaksies in waterige oplossings
  • Chemiese verandering:  Kwantitatiewe Aspekte
  • Chemiese Stelsels:  Hidrosfeer

Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW): Opsommings: Fisika (Ken en Verstaan)

Omvattende Opsommings van Graad 10 Fisiese Wetenskappe:  Fisika van die Ken en Verstaan Handboek, Kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur die opsteller (eksterne party).
Die inhoud van die produk lyk soos volg:
  • Vaardighede:  Inleiding
  • Transversale
  • Longitudenale Golwe
  • Klank
  • Elektromagnetiese Straling
  • Magnetisme
  • Elektrostatika
  • Elektrisie Stroombane
  • Meganika:  Vektore & Skalare
  • Meganika:  Beweging in een Dimensie
  • Meganika:  Beskrywing van Beweging
  • Meganika:  Energie

Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW) Junie Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW) Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

Hierdie vraestel bestaan uit 8 Vrae wat 8 bladsye opneem.

Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW) September Vraestel en Memo - 2023

Graad 10 Fisiese Wetenskappe September Vraestel en Memo:
Totaal:  100 punte.
Die Inhoud van die vraestel lyk soos volg:
  • 9 Vrae
  • Meganika
  • Chemiese verandering.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW) (Fisika) November Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 10 Fisiese Wetenskappe November Vraestel 1 (Fisika) en Memo:
Totaal:  100 punte.

Die vraestel dek die volgede werk

  • Meganika | Golwe | klank & lig | Elektrisiteit & magnetisme

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW) (Chemie) November Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 10 Fisiese Wetenskappe November Vraestel 1 (Fisika) en Memo:
Totaal:  100 punte.

Die vraestel dek die volgede werk

  • Chemiese verandering | Materie & materiale

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

Description

Fisiese Wetenskappe Opsommings en Vraestelle vir Graad 10:

Die opsommings bevat die volgende:

Vaardighede:  Inleiding | Transversale | Longitudenale Golwe | Klank | Elektromagnetiese Straling | Magnetisme | Elektrostatika | Elektrisie Stroombane | Meganika:  Vektore & Skalare | Meganika:  Beweging in een Dimensie | Meganika:  Beskrywing van Beweging | Meganika:  Energie | Materie + Materiale:  Klassifikasie van materie | Toestande van Materie & Kinetiese Molekulere Teorie | Die Atoom | Die Periodieke Tabel | Chemiese Bindings | Fisiese + Chemiese Verandering | Chemiese verandering:  Reaksies in waterige oplossings | Chemiese verandering:  Kwantitatiewe Aspekte | Chemiese Stelsels:  Hidrosfeer.

Beskikbare vraestelle vir Maart, Junie, September en November eksamen word beskikbaar gestel.

Termes en voorwaardes

Graad 10 Fisiese Wetenskappe Opsommings en Vraestelle  PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW): Opsommings en Vraestelle”

You may also like…