Graad 10 Geografie (GEO) Opsommings en Vraestelle

From: R0.00 incl. VAT

Graad 10 Geografie (GEO) Opsommings en vraestelle.

Graad 10 Geografie (GEO) Opsommings Kwartaal 1 - 4

Graad 10 Geografie (GEO) Kwartaal 1 – 4 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk te kombineer en op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.

Inhoud:

Geografiese inligtingstelsels | Lugfoto’s; Ortofotokaarte; Satellietbeelde | Koördinate | Meet van peiling | Landvorme op ‘n kaart | Samestelling en struktuur van die atmosfeer | Verwarming → Atmosfeer | Vog → Atmosfeer | Sinoptiese weerkaart | Geomorfologie:  Struktuur van die Aarde; plaattektoniek; plooiing en verskuiwing; Aardbewings; Vulkane | Bevolkingsverspreiding & -digtheid | Bevolkingstruktuur | Bevolkingsgroei | Bevolkingsbeweging | MIV & Vigs | Waterbronne → Wêreld oseane | Waterbestuur → Suid-Afrika | Oorstromings | Water in die wêreld

Graad 10 Sosiale Wetenskappe (SW-GEO) (Geografie) Junie Vraestel en Memo - 2023

Graad 10, Sosiale Wetenskappe (Geografie), Junie Eksamen en Memo, 2023.

Description

Graad 10 Geografie (GEO) Opsommings en vraestelle

Termes en voorwaardes

Graad 10 Geografie (GEO) Opsommings en vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Geografie (GEO) Opsommings en Vraestelle”

You may also like…