Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings en Vraestelle

From: R40.00 incl. VAT

Lewenswetenskappe (Biologie) Opsommings en Vraestelle vir Graad 10.

Graad 10 Lewenswetenskappe Kwartaal 1 - 4 Opsommings

Graad 10 Lewenswetenskappe Kwartaal 1 – 4 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika en Verken handboeke se werk te kombineer en op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.

Inhoud:
  • Chemie van lewe / Basiese eenhede van lewe / Seldeling / Weefsels en organe / Steun en vervoerstelsels:  Plante / Diere / Soogdiere / Biosfeer → Ekosisteme / Ekosisteme:  Abioties + Bioties / Energievloei + Voedingstofsiklusse / Biodiversiteit + Klassifikasie / Geskiedenis:  Lewe op Aarde.

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit ‘n Lewenswetenskappe vraestel en memo vir Graad 10 leerders vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 7 bladsye wat 50 punte tel.

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit ‘n Lewenswetenskappe vraestel en memo vir Graad 10 leerders vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 5bladsye wat 50 punte tel.

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit ‘n Lewenswetenskappe vraestel en memo vir Graad 10 leerders vir die Junie toets reeks.

 

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2023 (3)

Hierdie produk bestaan uit ‘n Lewenswetenskappe vraestel en memo vir Graad 10 leerders vir die Junie toets reeks.

 

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit ‘n aflaaibare Graad 10 Lewenswetenskappe Junie Eksamen & Memo.

Die vraestel bestaan uit 16 bladsye vir 150 punte.

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) September Vraestel 1 en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit ‘n aflaaibare Graad 10 Lewenswetenskappe September Eksamen & Memo.

  • Vraag 1:
    • Organiese Verbindings.
    • Basiese strukture van selle.
    • Mitose.
    • Plantweefsel.
    • Diereweefsel.
  • Vraag 2:
    • Plant en diersel.
      • chloroplaste.
  • Vraag 3:
    • Mitose.
    • Organiese en anoragniese verbindings.

Die vraestel bestaan uit 7 bladsye vir 65 punte.

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) September Vraestel 2 en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit ‘n aflaaibare Graad 10 Lewenswetenskappe September Eksamen & Memo.

  • Vraag 1:
    • Dierweefsel.
    • Organsiese Verbindings.
    • Basiese Strukture van Selle.
    • Mitose.
    • Plantsel.
    • Plantweefsel.
    • Dierweefsel.
  • Vraag 2:
    • Plant en diersel.
    • Struktuure van planweefselin dikotiele wortels en stingels.
  • Vraag 3:
    • Transpirasie en translokasie.
    • Organiese verbindings.

Die vraestel bestaan uit 7 bladsye vir 65 punte.

NIZ MYN

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 10, Lewenswetenskappe, Vraestel 1 November 2023

Totaal: 150       Tyd: 90 min

Inhoud:

  • Vraag 1: 50 punte
  • Vraag 2: 50 punte
  • Vraag 3: 50 punte

THE SMI

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 1 en Memo - 2023 (2)

Graad 10, Lewenswetenskappe, Vraestel 1 November 2023 (2):

Totaal: 150       Tyd: 2 ure 30 minute.

Inhoud:

  • Vraag 1.1:  Meervoudige keuse.
  • Vraag 1.2:  Terminologie.
  • Vraag 1.3:  Ooreenstemmende kolomme.
  • Vraag 2.1 – 2.3:  Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae.
  • Vraag 3.1 – 3.5:  Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae.

NIZ HARM

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 10 Lewenswetenskappe November Vraestel 2:
Totaal: 150       Tyd: 2 ure 30 minute.

Inhoud:

  • Vraag 1:  Vervoerstelsels in soogdiere | Geskiedenis van lewe op aarde | Biosfeer tot ekosisteme | Sfere van die Aarde
  • Vraag 2:  Vervoerstelsels in soogdiere | Die menslike hart | Kardiale siklus | Sirkulasie van bloed | Arterie, are en kapillêre | Hartklop en polsslag
  • Vraag 3:  Geskiedenis van lewe op aarde |  Fossiele | Biosfeer tot ekosisteme | Piramides | Biodiversiteit en klassifikasie | Koninkryke

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

Description

Lewenswetenskappe (Biologie) Opsommings en Vraestelle vir Graad 10:

Termes en voorwaardes

Lewenswetenskappe (Biologie) Opsommings en Vraestelle vir Graad 10 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings en Vraestelle”

You may also like…