Description
Graad 10 Rekeningkunde (REK) K1-4 (Nuwe Era) bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Rekeningkunde, Graad 10 en opsommings is gebaseer op die “Nuwe Era” Handboek in Afrikaans met bywerkings uit “Die Antwoord Reeks” en Graad 10 Voorbereidingsdokument – Wes-Kaap met aanvullende notas, tabelle en ± rekeninge deur opsteller (eksterne party).
Opsommings dek: Basiese Rekeningkundige begrippe/konsepte | Rekeningkundige Vergelykings | AARP-beginsels | Formules (handelsbedrywighede en finansiële aanwysers) | Etiek en Interne Beheer | BTW – Belasting op Toegevoegde waarde | Joernale (inskrywings en konsepte) | Belangrike Grootboek- (T) rekeninge | Waardevermindering | Finansiële State en Konsepte daarvan: Inkomstestaat, Balansstaat, Notas tot die Finansiële state, Konsepte tot die Finansiële state | Begrotings | Kosterekeningkunde
Graad 10 Rekeningkunde (REK) K1-4 (Nuwe Era) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
Reviews
There are no reviews yet.