Graad 10 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

From: R40.00 incl. VAT

Graad 10 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

Opsommings dek:  Basiese Rekeningkundige begrippe/konsepte | Rekeningkundige Vergelykings | AARP-beginsels | Formules (handelsbedrywighede en finansiële aanwysers) | Etiek en Interne Beheer | BTW – Belasting op Toegevoegde waarde | Joernale (inskrywings en konsepte) | Belangrike Grootboek- (T) rekeninge | Waardevermindering | Finansiële State en Konsepte daarvan: Inkomstestaat, Balansstaat, Notas tot die Finansiële state, Konsepte tot die Finansiële state | Begrotings | Kosterekeningkunde

Graad 10 Rekeningkunde (REK) Opsommings K1-4 (Nuwe Era)

Graad 10 Rekeningkunde (REK) K1-4 (Nuwe Era) bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Rekeningkunde, Graad 10 en opsommings is gebaseer op die “Nuwe Era” Handboek in Afrikaans met bywerkings uit “Die Antwoord Reeks” en Graad 10 Voorbereidingsdokument – Wes-Kaap met aanvullende notas, tabelle en ± rekeninge deur opsteller (eksterne party).

Opsommings dek:  Basiese Rekeningkundige begrippe/konsepte | Rekeningkundige Vergelykings | AARP-beginsels | Formules (handelsbedrywighede en finansiële aanwysers) | Etiek en Interne Beheer | BTW – Belasting op Toegevoegde waarde | Joernale (inskrywings en konsepte) | Belangrike Grootboek- (T) rekeninge | Waardevermindering | Finansiële State en Konsepte daarvan: Inkomstestaat, Balansstaat, Notas tot die Finansiële state, Konsepte tot die Finansiële state | Begrotings | Kosterekeningkunde

Graad 10 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 10 Rekeningkunde Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

 

Graad 10 Rekeningkunde (REK) September Vraestel en Memo 2023 (1)

Graad 10 Rekeningkunde September vraestel met memorandum.
Totaal:  100 punte, Tyd:  1.5 uur.
Inhoud:
  • Vraag 1:  Staat van Omvattende Inkomste (41 punte, 37minute).
  • Vraag 2:  Aansuiwerings (15punte, 17 minute)
  • Vraag 3:  Staat van Finansiële posisie (30 punte, 27 minute).
  • Vraag 4 : Analisering en Interpretasie (14 punte, 13 minute }

 

 

 

Graad 10 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 10, Rekeningkunde, Vraestel 1 November 2023

Totaal: 150       Tyd: 120 min

Inhoud:

  • Vraag 1:Staat van Omvattende Inkomste ( 65 punte )
  • Vraag 2: Staat van Finansiële Posisie ( 33 punte )
  • Vraag 3 : Konsepte, Analise en Interpretasie van Finansiële State ( 45 punte )
  • Vraag 4: Basies konsepte (7 punte )

HAN WEP

Graad 10 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 10 Rekeningkunde November Vraestel 2 2023

Totaal: 150,     Tyd: 120 min.

Inhoud:
  • Vraag 1:  Rekonsiliasies en Interne Kontrole (60 punte).
  • Vraag 2:  Vaste Bates en Interne Kontrole (26 punte).
  • Vraag 3:  Konsepte, Belasting op Toegevoegde Waarde en Etiek (25 punte).
  • Vraag 4:  Kosterekeningkunde (32 punte).

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Description

Graad 10 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

Opsommings dek:  Basiese Rekeningkundige begrippe/konsepte | Rekeningkundige Vergelykings | AARP-beginsels | Formules (handelsbedrywighede en finansiële aanwysers) | Etiek en Interne Beheer | BTW – Belasting op Toegevoegde waarde | Joernale (inskrywings en konsepte) | Belangrike Grootboek- (T) rekeninge | Waardevermindering | Finansiële State en Konsepte daarvan: Inkomstestaat, Balansstaat, Notas tot die Finansiële state, Konsepte tot die Finansiële state | Begrotings | Kosterekeningkunde

Graad 10 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle”

You may also like…