Description
Graad 10 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) K1-4 bevat al die werk vir die jaar en is gebaseer op die “Study Opportunities Graad 10 Rekenaars, Deel van jou Lewe” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings uit “Via Afrika” handboek & “DBE hulpwysing” RTT Boek, graad 10 (opgestel deur eksterne party).
- Stelseltegnologie en Implikasies:
- Inleiding tot rekenaars
- Programmatuur
- Apparatuur
- Leêrbestuur
- IKt in Perspektief
- Uitgebreide konsepte van programmatuur
- Uitgebreide konsepte van apparatuur
- Die impak van IKt
- Netwerk en Internet Tegnologie:
- Inleiding tot netwerke
- Basiese beginsels van netwerke
- Die Internet en die www (worldwide web)
- Elektroniese kommunikasie
- Veilige gebruik van die Internet
- Inligtingbestuur:
- Strategie van probleemoplossing
- Die vind en kry van inligting
- Gebruik en verwerk van inligting
Graad 10 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) K1-4 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
Esme Uys –
Excellent
Adri Van der Merwe –
Marisa Vermaak –
Amelia Schmidt –