Sale!

Graad 10 September Eksamenvraestelle en memos – 2023

R240.00 incl. VAT

Graad 10 September Vraestelle en Memorandums: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie)
Inhoud:
  • Afrikaans Huistaal (x1)
  • Wiskunde (x1)
  • Wiskunde Geletterdheid (x2)
  • Lewenswetenskappe (x2)
  • Rekeningkunde (x1)
  • Besigheidstudies (x1)

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) September Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) September Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 10 Afrikaans HT (Letterkunde) September Vraestel en Memo – 2023

Graad 10 Rekeningkunde (REK) September Vraestel en Memo 2023 (1)

Graad 10 Wiskunde (WISK) September Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel en Memo - 2023

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel en Memo - 2023 (2)

Graad 10 Besigheidstudies (BS) September Vraestel en Memo (Vraestel 1) - 2023

Description

Graad 10 September Vraestelle en Memorandums: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie)
Inhoud:
  • Afrikaans Huistaal (x1)
  • Wiskunde (x1)
  • Wiskunde Geletterdheid (x2)
  • Lewenswetenskappe (x2)
  • Rekeningkunde (x1)
  • Besigheidstudies (x1)

Termes en voorwaardes

Graad 10 September Vraestelle en Memorandums PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 September Eksamenvraestelle en memos – 2023”