Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Vendors / Noted Opsommings / Graad 10 Wiskunde (WISK) (Meetkunde) Opsommings
Sale!

Graad 10 Wiskunde (WISK) (Meetkunde) Opsommings

R220.00 incl. VAT

Omvattende Opsommings van Wiskunde (Meetkunde) vir graad 10, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

  • 2D Meetkunde
  • Reguitlyn Meetkunde
  • Meting
  • Gelykvormigheid
  • Kongruensie
  • Pythagorus
  • Analitiese Meetkunde
  • Trigometrie
  • Trig. Grafieke
  • Statistieke

Frequently bought together

Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW): Opsommings: Fisika + Chemie (Ken en Verstaan)

Omvattende Opsommings van Graad 10 Fisiese Wetenskappe:  Fisika + Chemie van die Ken en Verstaan Handboek, Kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur die opsteller (eksterne party).
Die inhoud van die produk lyk soos volg:
  • Vaardighede:  Inleiding
  • Transversale
  • Longitudenale Golwe
  • Klank
  • Elektromagnetiese Straling
  • Magnetisme
  • Elektrostatika
  • Elektrisie Stroombane
  • Meganika:  Vektore & Skalare
  • Meganika:  Beweging in een Dimensie
  • Meganika:  Beskrywing van Beweging
  • Meganika:  Energie
  • Materie + Materiale:  Klassifikasie van materie
  • Toestande van Materie & Kinetiese Molekulere Teorie
  • Die Atoom
  • Die Periodieke Tabel
  • Chemiese Bindings
  • Fisiese + Chemiese Verandering
  • Chemiese verandering:  Reaksies in waterige oplossings
  • Chemiese verandering:  Kwantitatiewe Aspekte
  • Chemiese Stelsels:  Hidrosfeer

Graad 10 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) Opsommings (Rekenaars deel van jou lewe + Via Afrika))

Graad 10 RTT Kwartaal 1 – 4 opsommings:Die opsommings is saamgestel deur die Rekenaars deel van jou Lewe en Via Afrika handboeke se werk te kombineer en op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.

Inhoud:

Stelseltegnologie en Implikasies | Netwerk en Internet Tegnologie | Inligtingbestuur

Graad 10 Rekeningkunde (REK) Opsommings K1-4 (Nuwe Era)

Graad 10 Rekeningkunde (REK) K1-4 (Nuwe Era) bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Rekeningkunde, Graad 10 en opsommings is gebaseer op die “Nuwe Era” Handboek in Afrikaans met bywerkings uit “Die Antwoord Reeks” en Graad 10 Voorbereidingsdokument – Wes-Kaap met aanvullende notas, tabelle en ± rekeninge deur opsteller (eksterne party).

Opsommings dek:  Basiese Rekeningkundige begrippe/konsepte | Rekeningkundige Vergelykings | AARP-beginsels | Formules (handelsbedrywighede en finansiële aanwysers) | Etiek en Interne Beheer | BTW – Belasting op Toegevoegde waarde | Joernale (inskrywings en konsepte) | Belangrike Grootboek- (T) rekeninge | Waardevermindering | Finansiële State en Konsepte daarvan: Inkomstestaat, Balansstaat, Notas tot die Finansiële state, Konsepte tot die Finansiële state | Begrotings | Kosterekeningkunde

Graad 10 Wiskunde (WISK) (Algebra en Meetkunde) Opsommings

Graad 10 Wiskunde (Algebra & Meetkunde) bevat omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra & Meetkunde) vir graad 10, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

Grondbeginsels | Breuke | Algebraiëse Uitdrukkings | Produkte | Faktorisering | Eksponente | Algebraiëse Vergelykings | Ongelykhede | Getalpatrone | Finansies | Grafieke | Waarskynlikheid | 2D Meetkunde | Reguitlyn Meetkunde | Meting | Gelykvormigheid | Kongruensie | Pythagorus | Analitiese Meetkunde | Trigometrie | Trig. Grafieke | Statistieke

Graad 10 Wiskunde (WISK) (Algebra) Opsommings

Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra) vir graad 10, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

  • Grondbeginsels
  • Breuke
  • Algebraiëse Uitdrukkings
  • Produkte
  • Faktorisering
  • Eksponente
  • Algebraiëse Vergelykings
  • Ongelykhede
  • Getalpatrone
  • Finansies
  • Grafieke
  • Waarskynlikheid

Omvattende Opsommings van Wiskunde (Meetkunde) vir graad 10, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

  • 2D Meetkunde
  • Reguitlyn Meetkunde
  • Meting
  • Gelykvormigheid
  • Kongruensie
  • Pythagorus
  • Analitiese Meetkunde
  • Trigometrie
  • Trig. Grafieke
  • Statistieke

Graad 10 Wiskunde (Meetkunde)  PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 10 Wiskunde (WISK) (Meetkunde) Opsommings”