1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 10 / Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Vraestelle

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Vraestelle

From: R41.67 incl. VAT

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 10 Wiskunde Geletterdheid vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 7 bladsye vir 60 punte.

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2024 (1)

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid Maart Vraestel:
Totaal:  75.

Inhoud:

  • Berekeninge met getalle | Patrone en verhoudings | Datahantering

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

THE SMI

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2024 (2)

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid Maart Vraestel:
Totaal:  65.

Inhoud:

  • Data hantering | Tariewe | Direkte en indirekte eweredigheid | Finansies | Begrotings en persoonlike finansies | Tyd en omskakeling

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die Wiskunde vraestel 1 en memo vir Graad 10 leerders vir die Junie toets reeks.

 

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die Wiskunde vraestel 1 en memo vir Graad 10 leerders vir die Junie toets reeks.

 

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die Wiskunde vraestel 1 en memo vir Graad 10 leerders vir die Junie toets reeks.

 

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die Wiskunde vraestel 1 en memo vir Graad 10 leerders vir die Junie toets reeks.

 

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid Junie Vraestel 1:
Totaal:  50.

Inhoud:

  • Finansies | Massa en gewig | Tyd | Persentasie | Omskakelings | Tyd / Spoed en afstand | Waarskynlikheid

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid Junie Vraestel:
Totaal:  50.

Inhoud:

  • Vraag 1:  Finansies | Vraag 2:  Afstand / Tempratuur en volume | Vraag 3:  Kaartwerk

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel en Memo - 2023

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid September Vraestel:
Totaal:  55 punte, Tyd:  1 uur.
Inhoud:

Die vraestel handel oor kwartaal 3 se werk en dit sluit in:

  • Finansies:
    • Inflasie.
    • Inkomste en uitgawes.
    • Begrotings.
    • Bankstaat (Insluitende OTM kostes en bank kostes).
    • Belasting
  • Modelle :
    • Verpakking asook instruksies

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel en Memo - 2023 (2)

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid September Vraestel:
Totaal:  50 punte, Tyd:  1 uur.
Inhoud:

Die vraestel handel oor kwartaal 3 se werk en dit sluit in:

  • Vraag 1: Meting (10 punte)
  • Vraag 2: Finansies (10 punte)
  • Vraag 3: Kaarte en planne (10 punte)
  • Vraag 4: (10 punte)
  • Vraag 5: (10 punte)

    THE SMI

     

     

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid November Vraestel 1:
Totaal:  100 punte, Tyd:  120 min.
Inhoud:
  • Vraag 1:
    • Finansies
    • Datahantering
    • BTW
    • Salarisstrokie
    • Verhoudings
    • WVF
    • Frekwensie
  • Vraag 2:
    • BTW
    • Eenheidspryse
    • Strokie
    • Kosprys
    • Verkoopprys
    • Wins
    • Meting van tyd
  • Vraag 3:
    • Mode
    • Omvang
    • Kapasiteit
    • Gemiddeld
    • Staafgrafiek
  • Vraag 4:
    • Mediaan
    • Omvang
    • Waarskynlikheid
  • Vraag 5:
    • Tariewe (elektrisiteit)

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid November Vraestel 2:
Totaal:  100 punte, Tyd:  120 min.
Inhoud:
  • Vraag 1:
    • Omtrek
    • Strookkaart
    • Model
    • Kaart
    • Afstand
    • Skaal
  • Vraag 2:
    • Kaartwerk
    • Afstand
    • Meting van tyd; herleiding
    • Kaartafstand
    • Oppervlakte van sirkels en semi-sirkels
    • Sitplekplan
    • Waarskynlikheid
  • Vraag 3:
    • Meting van afstand, tyd en temperatuur; herleiding
    • Weer; herleiding
  • Vraag 4:
    • Omtrek
    • Radius
    • Oppervlakte
    • Buite oppervlakte
    • Resep; herleiding
    • Meting
    • Meting van tyd

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo - 2023 (2)

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid November Vraestel 1 (2):

Totaal:  100 punte, Tyd:  120 min.

Inhoud:

  • Finansies.
  • Datahantering.
  • Waarskynlikheid.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 2 en Memo - 2023 (2)

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid November Vraestel 2:

Totaal:  75.

Inhoud:

  • Kaarte & Planne.
  • Meting & Waarskynlikheid.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle.

Termes en voorwaardes

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

1 review for Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Vraestelle

Powered byCusRev
4.0
Based on 1 review
5 star
0%
4 star
100
100%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Anja Edwards

Add a review