Graad 10 Wiskunde Opsommings en Vraestelle

From: R40.00 incl. VAT

Graad 10 Wiskunde Opsommings en Vraestelle

Graad 10 Wiskunde (WISK) (Algebra en Meetkunde) Opsommings

Graad 10 Wiskunde (Algebra & Meetkunde) bevat omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra & Meetkunde) vir graad 10, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

Grondbeginsels | Breuke | Algebraiëse Uitdrukkings | Produkte | Faktorisering | Eksponente | Algebraiëse Vergelykings | Ongelykhede | Getalpatrone | Finansies | Grafieke | Waarskynlikheid | 2D Meetkunde | Reguitlyn Meetkunde | Meting | Gelykvormigheid | Kongruensie | Pythagorus | Analitiese Meetkunde | Trigometrie | Trig. Grafieke | Statistieke

Graad 10 Wiskunde (WISK) (Algebra) Opsommings

Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra) vir graad 10, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

  • Grondbeginsels
  • Breuke
  • Algebraiëse Uitdrukkings
  • Produkte
  • Faktorisering
  • Eksponente
  • Algebraiëse Vergelykings
  • Ongelykhede
  • Getalpatrone
  • Finansies
  • Grafieke
  • Waarskynlikheid

Graad 10 Wiskunde (WISK) (Meetkunde) Opsommings

Omvattende Opsommings van Wiskunde (Meetkunde) vir graad 10, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

  • 2D Meetkunde
  • Reguitlyn Meetkunde
  • Meting
  • Gelykvormigheid
  • Kongruensie
  • Pythagorus
  • Analitiese Meetkunde
  • Trigometrie
  • Trig. Grafieke
  • Statistieke

Graad 10 Wiskunde (WISK) Maart Vraestel en Memo - 2022

Hierdie produk bestaan uit die Wiskunde vraestel en memo vir Graad 10 leerders vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 3 bladsye wat 50 punte tel.

Die vraestel bestaan uit 5 vrae

Graad 10 Wiskunde (WISK) Maart Vraestel en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die Wiskunde vraestel en memo vir Graad 10 leerders vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 2 bladsye wat 50 punte tel.

Die vraestel bestaan uit 5 vrae

Graad 10 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die Wiskunde vraestel 1 en memo vir Graad 10 leerders vir die Junie toets reeks.

 

Graad 10 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die Wiskunde vraestel 2 en memo vir Graad 10 leerders vir die Junie toets reeks.

 

Graad 10 Wiskunde (WISK) November Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 10 Wiskunde November Vraestel 1 en Memo:
Totaal:  100 punte.
Inhoud:

Die vraestel handel oor die volgende werk:

  • Vraag 1: Algebra.
  • Vraag 2:  Vergelykings.
  • Vraag 3:  Getalpatrone.
  • Vraag 4:  Finansies.
  • Vraag 5:  Funksies.
  • Vraag 6:  Funksies.
  • Vraag 7:  Waarskynlikheid.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 10 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2023 (2)

Graad 10 Wiskunde Vraestel 2 November 2023
Groot Totaal: 100 punte

Hierdie vraestel dek die volgede werk:
  • Statistiek en data hantering | Analitiese meetkunde | Trigonometrie (identiteite, grafieke en oplos van probleme) | Euklidiese meetkunde.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Description

Graad 10 Wiskunde Opsommings en Vraestelle

Graad 10 Wiskunde Opsommings en Vraestelle. PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Wiskunde Opsommings en Vraestelle”

You may also like…