1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Vraestelle / Graad 11 / Graad 11 Besigheidstudies (BS) Opsommings en Vraestelle

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Opsommings en Vraestelle

From: R41.67 incl. VAT

Graad 11 Besigheidstudies opsommings en vraestelle – kies tussen die beskikbare opsies.

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Kwartaal 1-4 Opsommings (Consumo)

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Besigheidstudies, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Consumo” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings/bywerkings/notas uit “Via Afrika” handboek & vorige vraestelle (Oos-Kaap) met addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo - 2022

Hierdie produk bestaan uit die Besigheidstudies vraestel en memo vir Graad 11 leerders vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 3 afdelings wat 100 punte tel.

  • Afdeling A:  Kortvrae.
  • Afdeling B:  Drie direkte / indirekte gevallestudies.
  • Afdeling C:  Opstelvrae.

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit die Besigheidstudies vraestel en memo vir Graad 11 leerders vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 3 afdelings wat 100 punte tel.

  • Afdeling A:  Kortvrae.
  • Afdeling B:  Drie direkte / indirekte gevallestudies.
  • Afdeling C:  Opstelvrae.

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo - 2024

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo:
Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min.

Inhoud:

  • Afdeling A: Kortvrae – Verpligte (20 punte, 15 min).
  • Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae – Keuse:  Beantwoord enige TWEE (20 punte, 30 min).
  • Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae – Keuse:  Beantwoord enige EEN (80 punte, 45 min).

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2022

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11, Besigheidstudies Eksamenvraestel 1 en Memorandum vir Junie (opsteller – eksterne party).

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Besigheidstudies Vraestel 1 Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

Hierdie produk bestaan uit 3 Afdelings wat 8 bladsye opneem.

  • Afdeling A:  Verpligtend.
  • Afdeling B:  Beantwoord enige TWEE.
  • Afdeling C:  Beantwoord slegs EEN vraag in die afdeling.
  • GROOTTOTAAL:  100

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Besigheidstudies Vraestel 2 Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

Hierdie produk bestaan uit 3 Afdelings wat 9 bladsye opneem.

  • Afdeling A:  Verpligtend.
  • Afdeling B:  Beantwoord enige TWEE.
  • Afdeling C:  Beantwoord slegs EEN vraag in die afdeling.
  • GROOTTOTAAL:  100

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel en Memo (Vraestel 2) - 2022

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11, Besigheidstudies Eksamenvraestel 2 en Memorandum vir Junie (opsteller – eksterne party).

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo:
Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min.

Inhoud:

  • Invloede op besigheidsomgewings | Die uitdagings van die besigheidsomgewings | Aanpassing by die uitdagings in die besigheidsomgewings | Kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies en besighede | Besigheidsektore | Die bemarkingsfunksie | Die produksiefunksie

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo:
Totaal:  130 punte, Tyd:  120 min.

Inhoud:

  • Voordele van ‘n maatskappy bo ander vorme van eienaarskap | Lae van die verkryging van ‘n besigheid | Kreatiewe denke en probleemoplossing | Stres- en krisisbestuur | Professionalisme en etiek

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 11 Besigheidstudies (BS) September Vraestel en Memo

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Besigheidstudies Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Graad 11 Besigheidstudies (BS) November Vraestel en Memo - 2021

Die Graad 11 Besigheidstudies November Vraestel & Memo – 2021 bestaan uit die volgende:

  • Afdeling A – Kortvrae.
  • Afdeling B – Vrae in konteks.
  • Afdeling C – Langvrae.

Graad 11 Besigheidstudies (BS) September Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 11 Besigheidstudies September Vraestel 1 (BS) en Memo:
Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min.
Inhoud:
  • Afdeling A: Kortvrae – Verpligte (20 punte, 15 min.)
  • Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae – Keuse:  Beantwoord enige TWEE (20 punte, 30 min.)
  • Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae – Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 45 min.)

Graad 11 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

Graad 11 Besigheidstudies November Vraestel 1 (BS) en Memo:
Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min.
Inhoud:
  • Afdeling A: Vraag 1: Verpligte -Kortvrae (20 punte, 15 min.)
  • Afdeling B:  Vraag 2 en 3: Keuse:  Beantwoord enige TWEE -DRIE direkte/indirekte tiepe vrae (20 punte, 30 min.)
  • Afdeling C:  Vraag 4 en 5: Keuse:  Beantwoord enige EEN -TWEE opsteltiepe vrae (40 punte, 45 min.)

DAN SMI

Graad 11 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Graad 11 Besigheidstudies November Vraestel 2 (BS) en Memo:
Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min.
Inhoud:
  • Afdeling A:  Verpligte -Kortvrae (20 punte, 15 min.)
  • Afdeling B:  Keuse:  Beantwoord enige TWEE -DRIE direkte/indirekte tiepe vrae (40 punte, 30 min.)
  • Afdeling C: Keuse:  Beantwoord enige EEN -TWEE opsteltiepe vrae (40 punte, 45 min.)

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 11 Besigheidstudies opsommings en vraestelle - kies tussen die beskikbare opsies.

Termes en voorwaardes

Graad 11 Besigheidstudies Opsommings en Vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

1 review for Graad 11 Besigheidstudies (BS) Opsommings en Vraestelle

Powered byCusRev
5.0
Based on 1 review
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Sharon Scheepers

Add a review