1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Maart Vraestel en Memo – 2024

Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Maart Vraestel en Memo – 2024

R41.67 incl. VAT

Graad 10 Fisiese Wetenskappe Maart Vraestel en Memo:
Totaal:  100 punte.

Die vraestel dek die volgede werk

  • Vektore in 2D | Newton se Wette | Elektrostatika

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

Graad 11 Fisiese Wetenskappe Maart Vraestel en Memo:
Totaal:  100 punte.

Die vraestel dek die volgede werk

  • Vektore in 2D | Newton se Wette | Elektrostatika

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

THE SMI

Termes en voorwaardes

Graad 11 Fisiese Wetenskappe Maart Vraestel en Memo PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Maart Vraestel en Memo – 2024”