Sale!

Graad 11 Lewensorientering (LO) Kwartaal 1-4 Opsommings (Via-Afrika)

(1 customer review)

R307.29 incl. VAT

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Lewensoriëntering, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Via-Afrika” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende bywerkings/notas/opsommings uit “Verken Lewensoriëntering” Graad 10 & 11 en vorige DBE vraestelle. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

 

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Lewensoriëntering, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Via-Afrika” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende bywerkings/notas/opsommings uit “Verken Lewensoriëntering” Graad 10 & 11 en vorige DBE vraestelle. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

Ontwikkeling van die self in die samelewing:

Eenheid 1:   Beplan en bereik lewensdoelwitte: Pas lewensvaardighede toe as bewys van ‘n vermoë
Eenheid 2:   Verhoudings en hul invloed op jou welstand
Eenheid 3:   Gesonde en gebalanseerde lewenstylkeuses
Eenheid 4:   Faktore wat ‘n negatiewe impak het op lewenstylkeuses
Eenheid 5:   Faktore wat ‘n positiewe impak het op lewenstylkeuses
Eenheid 6:   Die impak van onveilige praktyke op die self en ander
Eenheid 7:   Individuele verantwoordelikheid vir keuses en die neem van ingeligte besluite
Eenheid 8:   Die rol van voeding in gesondheid en liggaamlike aktiwiteite
Eenheid 9:   Geslagsrolle en hul uitwerking op gesondheid en welstand
Eenheid 10:  Negatiewe uitwerking op gesondheid en welstand
Eenheid 11:  Stel die ongelyke magsverhoudinge en ongelykheid tussen geslagte reg
Loopbane en Loopbaankeuses:
Eenheid 1:   Vereistes vir toelating tot addisionele en hoëronderwyskursusse
Eenheid 2:   Opsies vir finansiële bystand
Eenheid 3:   Vaardighede, vermoëns en etiek wat jou sal help om ‘n werk te kry en ‘n loopbaan te ontwikkel
Eenheid 4:   Persoonlike verwagtinge oor beroepe en loopbane
Eenheid 5:   Kennis van die self in verhouding tot die vereistes van die wêreld van werk en sosio- ekonomiese toestand
Demokrasie en Menseregte:
Eenheid 1:   Beginsels, prosesse en prosedures vir demokratiese deelname
Eenheid 2:   Demokratiese strukture
Eenheid 3:   Die rol van sport in nasiebou: deelnemer- en toeskouergedrag in sport
Eenheid 4:   Bydrae van verskillende gelowe en geloofstelsels tot ‘n harmonieuse gemeenskap en jou geloofstelsel
Eenheid 5:   Identifiseer en analiseer morele en spirituele kwessies en dilemmas krities
Studievaardighede:
Eenheid 1:    Pas studievaardighede,-style en-strategieë toe
Eenheid 2:    Eksamenskryfvaardighede en assesseringsproses
Eenheid 3:    Tydsbestuursvaardighede en studiejaarplan
Eenheid 4:    Doelwitstellingsvaardighede: Persoonlike ontwikkelingsdoelwitte
Maatskaplike en Omgewingsverantwoordelikheid:
Eenheid 1:    Omgewingskwessies wat swak gesondheid veroorsaak
Eenheid 2:    Klimaatsverandering
Eenheid 3:    Deelname aan ‘n gemeenskapsdiens wat aktuele omgewingskwessies aanspreek

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

1 review for Graad 11 Lewensorientering (LO) Kwartaal 1-4 Opsommings (Via-Afrika)

Powered byCusRev
5.0
Based on 1 review
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Suzette Meiring

    Baie goed uiteen gesit. Baie meer verstaanbaar en op so n manier wat enige iemand dit behoort te memoriseer.

Add a review