1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Vendors / Graad 11 Lewensoriëntering (LO) Opsommings en Vraestelle

Graad 11 Lewensoriëntering (LO) Opsommings en Vraestelle

From: R41.67 incl. VAT

Graad 11 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 1 – 4 opsommings en vraestelle:   Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Lewensoriëntering, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Via-Afrika” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende bywerkings/notas/opsommings uit “Verken Lewensoriëntering” Graad 10 & 11 en vorige DBE vraestelle. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 11 Lewensorientering (LO) Kwartaal 1-4 Opsommings (Via-Afrika)

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Lewensoriëntering, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Via-Afrika” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende bywerkings/notas/opsommings uit “Verken Lewensoriëntering” Graad 10 & 11 en vorige DBE vraestelle. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

 

Graad 11 Lewensoriëntering (LO) Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Lewensoriëntering Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

MIC VIL

 

 

 

Graad 11 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 1 - 4 opsommings en vraestelle:   Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Lewensoriëntering, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Via-Afrika” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende bywerkings/notas/opsommings uit “Verken Lewensoriëntering” Graad 10 & 11 en vorige DBE vraestelle. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

Inhoud van opsommings:

Ontwikkeling van die self in die samelewing:

Eenheid 1:   Beplan en bereik lewensdoelwitte: Pas lewensvaardighede toe as bewys van ‘n vermoë
Eenheid 2:   Verhoudings en hul invloed op jou welstand
Eenheid 3:   Gesonde en gebalanseerde lewenstylkeuses
Eenheid 4:   Faktore wat ‘n negatiewe impak het op lewenstylkeuses
Eenheid 5:   Faktore wat ‘n positiewe impak het op lewenstylkeuses
Eenheid 6:   Die impak van onveilige praktyke op die self en ander
Eenheid 7:   Individuele verantwoordelikheid vir keuses en die neem van ingeligte besluite
Eenheid 8:   Die rol van voeding in gesondheid en liggaamlike aktiwiteite
Eenheid 9:   Geslagsrolle en hul uitwerking op gesondheid en welstand
Eenheid 10:  Negatiewe uitwerking op gesondheid en welstand
Eenheid 11:  Stel die ongelyke magsverhoudinge en ongelykheid tussen geslagte reg
Loopbane en Loopbaankeuses:
Eenheid 1:   Vereistes vir toelating tot addisionele en hoëronderwyskursusse
Eenheid 2:   Opsies vir finansiële bystand
Eenheid 3:   Vaardighede, vermoëns en etiek wat jou sal help om ‘n werk te kry en ‘n loopbaan te ontwikkel
Eenheid 4:   Persoonlike verwagtinge oor beroepe en loopbane
Eenheid 5:   Kennis van die self in verhouding tot die vereistes van die wêreld van werk en sosio- ekonomiese toestand
Demokrasie en Menseregte:
Eenheid 1:   Beginsels, prosesse en prosedures vir demokratiese deelname
Eenheid 2:   Demokratiese strukture
Eenheid 3:   Die rol van sport in nasiebou: deelnemer- en toeskouergedrag in sport
Eenheid 4:   Bydrae van verskillende gelowe en geloofstelsels tot ‘n harmonieuse gemeenskap en jou geloofstelsel
Eenheid 5:   Identifiseer en analiseer morele en spirituele kwessies en dilemmas krities
Studievaardighede:
Eenheid 1:    Pas studievaardighede,-style en-strategieë toe
Eenheid 2:    Eksamenskryfvaardighede en assesseringsproses
Eenheid 3:    Tydsbestuursvaardighede en studiejaarplan
Eenheid 4:    Doelwitstellingsvaardighede: Persoonlike ontwikkelingsdoelwitte
Maatskaplike en Omgewingsverantwoordelikheid:
Eenheid 1:    Omgewingskwessies wat swak gesondheid veroorsaak
Eenheid 2:    Klimaatsverandering
Eenheid 3:    Deelname aan ‘n gemeenskapsdiens wat aktuele omgewingskwessies aanspreek

 

Termes en voorwaardes

Graad 11 Lewensoriëntering (LO) Opsommings en Vraestelle  PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

4 reviews for Graad 11 Lewensoriëntering (LO) Opsommings en Vraestelle

Powered byCusRev
4.5
Based on 4 reviews
5 star
75
75%
4 star
0%
3 star
25
25%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Suzette Meiring

    Sin die vrastelle is slegs vir Junie maand. Sal graag meer opsies wil sien.

  2. Adele Cilliers

  3. Sharon Scheepers

  4. Michelle Theron

Add a review
[]