Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings en Vraestelle

From: R40.00 incl. VAT

Lewenswetenskappe (Biologie) Opsommings en Vraestelle vir Graad 11.

Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit ‘n Lewenswetenskappe vraestel en memo vir Graad 11 leerders vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 7 bladsye wat 60 punte tel.

Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit ‘n Lewenswetenskappe vraestel en memo vir Graad 11 leerders vir die Maart toets reeks.

 

Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit ‘n Lewenswetenskappe vraestel 1 en memo vir Graad 11 leerders vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit ‘n Lewenswetenskappe vraestel 2 en memo vir Graad 11 leerders vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit ‘n aflaaibare Graad 11 Lewenswetenskappe Junie Eksamen & Memo.

Die vraestel bestaan uit 14 bladsye vir 150 punte.

Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) September Vraestel en Memo – 2023

Graad 11 Lewenswetenskappe September Vraestel:
Totaal:  90 punte, Tyd:  2 ure.
Inhoud:
  •  Vraag 1.1:  Meervoudige keuse
    • Gaswisseling
  • Vraag 1.2:  Termonologie
    • Gaswisseling
    • Uitskeiding deur organe
  • Vraag 1.3:  Pas kolom
    • Bevolkinsekologie
  • Vraag 2.1:  Ondersoek
    • Gaswisseling
      • Grafieke
      • Wetenskap;ike verslag
  • Vraag 2.2:  Diagram met vrae
    • Gaswisseling
      • Die menslike longe
  • Vraag 3.1:  Diagram met vrae
    • Uitskeiding
      • Menslike uitskeiding stelsel
  • Vraag 3.2:  Diagram met vrae
    • Gaswisseling
      • Lugweg van die longe
  • Vraag 3.3:  Diagram met vrae
    • Uitskeiding
      • Malpifhiese korpuskel van nefron
  • Vraag 4:  Algemene vrae
    • Bevolkingsekologie
      • Bevolkingsgroeikurwes

Description

Lewenswetenskappe (Biologie) Opsommings en Vraestelle vir Graad 11:

Termes en voorwaardes

Lewenswetenskappe (Biologie) Opsommings en Vraestelle vir Graad 11 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings en Vraestelle”

You may also like…