Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 11 Opsommings en Vraestelle / Graad 11 November Eksamenvraestelle en Memos

Graad 11 November Eksamenvraestelle en Memos

From: R44.00 incl. VAT

Graad 11 November Vraestelle en Memorandums:  Kies elke vraestel apart wat jy wil aankoop vir November eksamens.

  • Graad 11 Afrikaans HT November Vraestel 1 en Memo – 2023

  • Graad 11 Afrikaans HT November Vraestel 2 en Memo - 2023

  • Graad 11 Afrikaans HT November Vraestel en Memo - 2021

  • Graad 11 Afrikaans HT November Vraestel en Memo - 2022

  • Graad 11 English FAL November Exam Paper and Memo - 2020

  • Graad 11 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

  • Graad 11 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

  • Graad 11 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Graad 11 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Graad 11 Besigheidstudies (BS) November Vraestel en Memo - 2021

  • Graad 11 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo - 2025

  • Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) (Chemie) November Vraestel 2 en Memo - 2023

  • Graad 11 Gasvryheidstudies (GS) November Vraestel en Memo - 2024

  • Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo - 2024

    Totaal:  150 punte.  Die vraestel dek die volgende werk:

    Biodiversiteit en klassifikasie van mikro-organsimes | Biodiversiteit in plante en voortplanting | Biodiversiteit in diere | Bevolkingsekologie | Menslike impak op die omgewing

    Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

  • Graad 11 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 1 en Memo - 2023

  • Graad 11 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 2 en Memo - 2023

  • Graad 11 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Graad 11 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Graad 11 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 1 en Memo - 2025

  • Graad 11 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 2 en Memo - 2025

  • Graad 11 Toerisme (TOER) November Vraestel en Memo - 2024

  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo - 2023

  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 2 en Memo - 2023

  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 1 en Memo - 2023

  • Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2023

  • Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2023 (2)

  • Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2024

    Totaal:  150 punte.  Die volgende onderwerpe word in hierdie vraestel gedek:

    Statistiek en Waarskynlikheid | Analitiese Meetkunde | Trigonometrie | Funksies en Grafieke | Euklidiese Meetkunde

    Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Sharing is Caring

Graad 11 November Vraestelle en Memorandums:  Kies elke vraestel apart wat jy wil aankoop vir November eksamens.

Graad 11 November Vraestelle en Memorandums PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

1 review for Graad 11 November Eksamenvraestelle en Memos

Powered byCusRev
5.0
Based on 1 review
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Pat Van Wyk

Add a review
[]