Sale!

Graad 11 Rekeningkunde (REK) Kwartaal 1-4 Opsommings (Like to Understand)

R411.46 incl. VAT

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Rekeningkunde, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Like 2 Understand” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings uit “Die Antwoord Reeks” & “X’Kit”. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Rekeningkunde, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Like 2 Understand” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings uit “Die Antwoord Reeks” & “X’Kit”. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

  • Basiese Rekeningkundige konsepte
  • Rekeningkundige Vergelykings
  • Joernale (inskrywings en konsepte)
  • Rekonsiliasie:
    • Bankrekonsiliasie
    • Rekonsiliasie van Kontrole-rekeninge
  • Vaste Bates:
    • Waardevermindering
    • Grootboek (T) rekeninge verband met verkoop van bate
  • Voorraad:
    • Voorraadstelsels
  • Vennootskappe en Privaatrekeninge
  • Finansiële State van ‘n Vennootskap:
    • Inkomstestaat
    • Balansstaat
    • Notas tot die Finansiële state
    • Konsepte
  • Formules (handelsbedrywighede en finansiële aanwysers)
  • Kosterekeningkunde / Vervaardigingsondernemings
    • Produksiekostestaat
      • Notas tot die Produksiekostestaat
    • Kosteberekeninge
  • Begrotings
  • Besigheid en Etiek
  • BTW (Belasting op Toegevoegde waarde)

Graad 11 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Rekeningkunde (REK) Kwartaal 1-4 Opsommings (Like to Understand)”