Graad 11 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

(1 customer review)

From: R40.00 incl. VAT

Graad 11 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

Opsommings bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Rekeningkunde, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Like 2 Understand” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings uit “Die Antwoord Reeks” & “X’Kit”. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 11 Rekeningkunde (REK) K1-4 Opsommings (Like to Understand)

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Rekeningkunde, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Like 2 Understand” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings uit “Die Antwoord Reeks” & “X’Kit”. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 11 Rekeningkunde (REK) Maart Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11, Rekeningkunde Rekeningkunde Vraestel en Memorandum vir die Maart toets reeks.

  • Vraag 1:  Versoeninge en Interne Kontrole.
  • Vraag 2:  Vaste Bates.
  • Vraag 3:  Vennootskappe.

Graad 11 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 11 Rekeningkunde Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

 

 

Graad 11 Rekeningkunde (REK) September Vraestel en Memo - 2023 (1)

Graad 11 Rekeningkunde September vraestel met memorandum.
Totaal:  100 punte, Tyd:  1.5 uur.
Inhoud:
  • Vraag 1:  Kosteberekening (45 punte, 41 minute).
  • Vraag 2:  Begroting (25 punte, 23 minute).
  • Vraag 3:  Voorraad en Interne Beheer (30 punte, 27 minute).

 

 

 

Graad 11 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 11 Rekeningkunde: November Vraestel 1 met memorandum 1:
Totaal:  150, Tyd: 120 min
Inhoud:
  • Vraag 1: Algemene konsepte en Staat van Omvattende Inkomste (50 punte).
  • Vraag 2: Notas en Staat van Finansiële Posisie (52 punte).
  • Vraag 3: Rekeningkundige vergelyking (18 punte).
  • Vraag 4: Finansiële ontleding en interpretasie (30 punte).

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum wat bedoel is om die student se kennis te toets. Dit sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 11 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 11 Rekeningkunde November Eksamen Vraestel 2 en Memo

Totaal:  150, Tyd:  120 min
Hierdie vraestel dek die volgede werk:
  • Vraag 1:  Vaste Bates en Interne Beheer (32 punte)
  • Vraag 2:  Rekonsiiasies (36 punte)
  • Vraag 3:  Kontnantbegrotings (25 punte)
  • Vraag 4:  Vorraadstelsels en BTW (23 punte)
  • Vraag 5:  Kosterekeningkunde (34 punte)

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Description

Graad 11 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

Opsommings bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Rekeningkunde, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Like 2 Understand” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings uit “Die Antwoord Reeks” & “X’Kit”. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 11 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

1 review for Graad 11 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

Powered by
5.0
Based on 1 review
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Vilet Kruger

    My kind is uiters tevrede en dit is die belangrikste.

Add a review

You may also like…