Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 11 Toerisme (TOER) Opsommings en Vraestelle

Graad 11 Toerisme (TOER) Opsommings en Vraestelle

From: R44.00 incl. VAT

Graad 11 Toerisme (TOER) Opsommings en Vraestelle.

Graad 11 Toerisme (TOER) Opsommings Kwartaal 1 - 4 (Via Afrika + Verken)

Graad 11 Toerisme Kwartaal 1 – 4 opsommings:Die opsommings is saamgestel deur die werk van die Via Afrika en Verken handboeke se werk te kombineer en op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.

Inhoud:

Toerismesektore | Plaaslike toerisme groeistrategie | Kultuur + erfenis | Buitelamdse Valuta | Wisselkoerse | Streekstoerisme | Toeriste-attraksies [SAOG] | Kaartwerk + Toerbeplanning | Bemarking + Begroting | Kommunikasie + Klientediens | Toerisme Sektore

Graad 11 Toerisme (TOER) Junie Vraestel en Memo - 2023

Graad 11, Toerisme, Junie Eksamen en Memo, 2023.

Graad 11 Toerisme (TOER) September Vraestel en Memo - 2024

Die vraestel dek die volgende werk:

Vraag 1:  Kort Vrae | Vraag 2:  Volhoubaarheid in die Toerismebedryf | Vraag 3:  Aardverwarming | Vraag 4:  Toeriste-attraksies | Vraag 5:  Oorgrensparke

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 11 Toerisme (TOER) November Vraestel en Memo - 2024

Die vraestel bestaan uit 5 Afdelings wat die volgende werk dek:

Kort vrae | Kaartwerk en toerbeplanning | Toerisme -aantreklikhede, kultuur en erfenis bemarking | Toerismesektore | Binnelandse, streeks- en internasionale toerisme | Kommunikasie en Klientediens

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Sharing is Caring

Graad 11 Toerisme (TOER) Opsommings en Vraestelle

Termes en voorwaardes

Graad 11 Toerisme (TOER) Opsommings en Vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

2 reviews for Graad 11 Toerisme (TOER) Opsommings en Vraestelle

Powered byCusRev
5.0
Based on 2 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Michelle Theron

  2. Annelize Grobbelaar

Add a review
[]