Description
Graad 11 Wiskunde Gelleterdheid November Vraestel 1 en Memo:
Totaal: 100 punte.
Hierdie Vraestel se Inhoud is soos volg:
5 Vrae wat die volgende dek:
- Finansies
- inkomste,
- uitgawes,
- wins,
- % wins,
- kosprys en verkoopprys,
- gelykbreek analise.
- Brandstof verbruik.
- Salarisstrokie.
- Bruto en nettosalaris.
- WVF
- Watertariewe op ‘n glyskaal.
- Lyngrafiek.
- Belasting (BTW).
CHA BOT
Termes en voorwaardes
Graad 11 Wiskunde Gelleterdheid November Vraestel 1 en Memo PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Latitia Du Preez –
Sy sê dit het nogals gehelp. Sy skryf vandag….