Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel en Memo – 2023 (2)

(1 customer review)

R40.00 incl. VAT

Graad 11 Wiskunde Geleterredheid September Vraestel:

Totaal: 55 punte

  • Vraag 1: Finansies (20 punte)
  • Vraag 2: Kaarte en planne. (16 punte)
  • Vraag 3: Finansies. (19 punte)

THE SMI

Frequently bought

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid eksamen en memo vir die September toets reeks.

  • Vraag 1:  Bewerkings volgens formules.
  • Vraag 2:  Inkomse en Uitgawes grafiek.
  • Vraag 3:  Enkelvoudige rente
  • Vraag 4:  Vloerplan en aansigplanne berekeninge.
  • Vraag 5:  Meetkunde.
  • Vraag 6:  Bestudeer die vloerplan.
  • Vraag 7:  Instrukies.
  • TOTAAL:  100

CHA BOT

Description

Graad 11 Wiskunde Geleterredheid September Vraestel:

Totaal: 55 punte

  • Vraag 1: Finansies (20 punte)
  • Vraag 2: Kaarte en planne. (16 punte)
  • Vraag 3: Finansies. (19 punte)

THE SMI

 

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die epos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW IN.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

1 review for Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel en Memo – 2023 (2)

Powered by
5.0
Based on 1 review
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. pj venter

    Great service, good product

Add a review

You may also like…