Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle

From: R40.00 incl. VAT

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 7 bladsye vir 60 punte.

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 5 bladsye vir 50 punte.

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2023 (3)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 5 bladsye vir 60 punte.

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid vraestel 1 en memo vir die Junie toets reeks.

 

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid vraestel 1 en memo vir die Junie toets reeks.

 

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid vraestel 2 en memo vir die Junie toets reeks.

 

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid vraestel 2 en memo vir die Junie toets reeks.

 

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel en Memo - 2023 (3)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde Geletterdheid eksamen en memo vir die September toets reeks.

  • Vraag 1:  Bewerkings volgens formules.
  • Vraag 2:  Inkomse en Uitgawes grafiek.
  • Vraag 3:  Enkelvoudige rente
  • Vraag 4:  Vloerplan en aansigplanne berekeninge.
  • Vraag 5:  Meetkunde.
  • Vraag 6:  Bestudeer die vloerplan.
  • Vraag 7:  Instrukies.
  • TOTAAL:  100

CHA BOT

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel en Memo - 2023 (2)

Graad 11 Wiskunde Geleterredheid September Vraestel:

Totaal: 55 punte

  • Vraag 1: Finansies (20 punte)
  • Vraag 2: Kaarte en planne. (16 punte)
  • Vraag 3: Finansies. (19 punte)

THE SMI

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 11 Wiskunde Gelleterdheid November Vraestel 1 en Memo:
Totaal:  100 punte.
Hierdie Vraestel se Inhoud is soos volg:

5 Vrae wat die volgende dek:

  • Finansies
    • inkomste,
    • uitgawes,
    • wins,
    • % wins,
    • kosprys en verkoopprys,
    • gelykbreek analise.
  • Brandstof verbruik.
  • Salarisstrokie.
    • Bruto en nettosalaris.
    • WVF
  • Watertariewe op ‘n glyskaal.
  • Lyngrafiek.
  • Belasting (BTW).

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 11 Wiskunde Gelleterdheid November Vraestel 2 en Memo:
Totaal:  100 punte. Tyd:  2 ure
Hierdie Vraestel se Inhoud is soos volg:

5 Vrae wat die volgende dek:

  • Vraag 1:  Bestudeer die profielkaart en beantwoord die vrae wat volg.
  • Vraag 2:  Lees en volg instruksies.
  • Vraag 3:  Volume, Oppervlakte en Omtrek.
  • Vraag 4:  Bestudeer die graafie en beantwoord die vrae oor: Tyd, afstand, kmp/h, g./mg./kg./l.
  • Vraag 5:  Oppervlakte, Omtrek en Volume.

Description

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle.

Termes en voorwaardes

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle”

You may also like…