Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 11 Wiskunde Opsommings en Vraestelle

Graad 11 Wiskunde Opsommings en Vraestelle

From: R41.67 incl. VAT

Graad 11 Wiskunde Vraestelle en Opsommings.

Graad 11 Wiskunde (WISK) Boek 1 & 2 (Algebra & Meetkunde)

Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra & Meetkunde) vir graad 11, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 11 Wiskunde (WISK) Boek 1 (Algebra )

Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra) vir graad 11, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 11 Wiskunde (WISK) Boek 2 (Meetkunde)

Omvattende Opsommings van Wiskunde (Meetkunde) vir graad 11, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 11 Wiskunde (WISK) Maart Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 7 bladsye vir 50 punte.

Graad 11 Wiskunde (WISK) Maart Vraestel en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 2 bladsye vir 50 punte.

Graad 11 Wiskunde (WISK) Maart Vraestel en Memo - 2024

Graad 11 Wiskunde Vraestel Maart 2024
Groot Totaal: 60 punte

Hierdie vraestel dek die volgede werk:
  • Esponente & wortels | Vergelykings & ongelykhede | Trigonometrie

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 11 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde vraestel 1 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 11 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 11 Wiskunde vraestel 2 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 11 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

Graad 11 Wiskunde Junie Vraestel 1:
Totaal:  100.

Inhoud:

  • Oplos van vergelykings | Eksponensiële funskies | Algebraise Funskies | Parabool | Asimptote en skets van grafieke

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 11 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

Graad 11 Wiskunde Junie Vraestel 2:
Totaal:  100.

Inhoud:

  • Parallelogram eienskappe, koördinaat meetkunde, trigonometrie | Vergelyking van ‘n reguitlyn | Parallelle lyne | Trigonometrie, trigonometriese identiteite | Trigonometriese vergelykings, algebra | Sirkel eienskappe, stellings | Sirkel meetkunde, Pythagoras stelling | Raaklyne vir sirkels | Hoeke in sirkels

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 11 Wiskunde (WISK) September Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 11 Wiskunde September Vraestel 1:
Totaal:  55 punte.
Hierdie Vraestel se Inhoud is soos volg:
  • Trigometrie Funksies.
  • Toepassomg in 2D.

Graad 11 Wiskunde (WISK) September Vraestel en Memo - 2024

Graad 11 Wiskunde September Vraestel en Memo:
Totaal:  75.

Inhoud:

  • Waarskynlikheid | Statistiek | Analitiese Meetkunde | Trigonometrie | Meetkunde en Trigonometriese Bewyse

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 11 Wiskunde November Vraestel 1 en Memo:
Totaal:  150 punte.

Hierdie Vraestel dek die volgende werk:

  • Algebra | Getalpatrone | Finansies & Groei | Funksies & Grafieke | Waarskynlikheid.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

THE SMI

Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 11 Wiskunde November Vraestel 2 en Memo:
Totaal:  150 punte. Tyd:  3 ure

Hierdie Vraestel dek die volgende werk:

  • Statistiek | Analitiese Meetkunde | Trigonometrie (Identiteite, Trig grafieke, Sinus en Kosinusreël) | Euklidiese meetkunde.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2023 (2)

Graad 11 Wiskunde November Vraestel 2 en Memo:
Totaal:  150 punte.

Hierdie Vraestel dek die volgende werk:

  • Statistiek | Euklidiese & Analitiese Meetkunde | Trigonometrie

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

THE SMI

Sharing is Caring

Graad 11 Wiskunde Opsommings en Vraestelle

Graad 11 Wiskunde Opsommings en Vraestelle. PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 11 Wiskunde Opsommings en Vraestelle”
[]