Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo – 2023

R40.00 incl. VAT

Graad 11 Wiskunde November Vraestel 2 en Memo:
Totaal:  150 punte. Tyd:  3 ure

Hierdie Vraestel dek die volgende werk:

  • Statistiek | Analitiese Meetkunde | Trigonometrie (Identiteite, Trig grafieke, Sinus en Kosinusreël) | Euklidiese meetkunde.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Description

Graad 11 Wiskunde November Vraestel 2 en Memo:
Totaal:  150 punte. Tyd:  3 ure

Hierdie Vraestel dek die volgende werk:

  • Statistiek | Analitiese Meetkunde | Trigonometrie (Identiteite, Trig grafieke, Sinus en Kosinusreël) | Euklidiese meetkunde.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

CHR SMI

Termes en voorwaardes

Graad 11 Wiskund November Vraestel 2 en Memo PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo – 2023”