Sale!

Graad 12 Afrikaans HT Gedigte Ontledings (IEB)

R307.29 incl. VAT

Hierdie produk bevat ontledings van 17 gedigte in die Afrikaanse HT vir graad 12 (IEB-kurrikulum) met duidelike uiteensettings, betekenisse en bygevoegde notas deur die opsteller (eksterne party).

Description

Hierdie produk bevat ontledings van 17 gedigte in die Afrikaanse HT vir graad 12 (IEB-kurrikulum) met duidelike uiteensettings, betekenisse en bygevoegde notas deur die opsteller (eksterne party).

  1. Ballade van die Bose – N.P. van Wyk Louw
  2. Herinnering – Elisabeth Eybers
  3. Negester en stedelig – D.J. Opperman
  4. Die Bokser – Ernst van Heerden
  5. Die kind wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga – Ingrid Jonker
  6. ‘n Brief van hulle vakansie – Breyten Breytenbach
  7. Ecce homo – Wilma Stockenström
  8. Marilyn Monroe: foto in goud – Lina Spies
  9. Demosthenes, die klipkouer, digby Kalamanta – Fanie Olivier
  10. Ooggetuie – Louis Esterhuizen
  11. Briewe uit die Kolonies – Marius Crous
  12. In Duitsland waar die wolke in gelid marsjeer – Danie Marais
  13. Verse – Carina Stander
  14. Flits uit ‘n Braaipan – Sheila Cussons
  15. Jan – Ina Rousseau
  16. My meisie se wange is sterkoningsappels – Boerneef
  17. Telkom-gesprek met my ma (2) – Lucas Malan

Bronne vir die opstel van hierdie dokument:

• Quizlet

• Edupage Letterkunde Graad 12 IEB (Independent Examinations Board)

• Opsteller se persoonlike nota’s

• Breinlyn klasnotas deur opsteller neergelê

• Gedigte se bron staan onder aan die gedigte

• Navorsing oor die gedigte se agtergrond en literatuur betekenis

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Afrikaans HT Gedigte Ontledings (IEB)”