1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Vraestelle / Graad 12 Afrikaans HT Vraestelle en Opsommings

Graad 12 Afrikaans HT Vraestelle en Opsommings

From: R41.67 incl. VAT

Graad 12 Afrikaans Huistaal Vraestelle met memorandums bevat al die vraestelle beskikbaar vir Graad 12 AFR HT.

Afrikaans Huistaalgids (AFR HT) Graad 8 - 12

Afrikaans Huistaalgids Graad 8 – 12 (Ja Afrikaans Praat Afrikaans)

Hierdie JAPA gids bevat alles wat jou hoërskool-kind nodig het om sy of haar Afrikaanse huistaal deur te draf.  Opgestel deur ‘n Hoërskool Afrikaanse onderwyseres met jare se ondervinding.

Graad 12 Afrikaans HT Gedigte Ontledings (IEB)

Graad 12 Afrikaans HT Maart Vraestel en Memo - 2023

Graad 12 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Graad 12 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (2)

Graad 12 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Graad 12 Afrikaans HT September Vraestel en Memo - 2023

Graad 12 Afrikaans HT November Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 12 Afrikaans HT November Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 12 Afrikaans Huistaal Vraestelle met memorandums bevat al die vraestelle beskikbaar vir Graad 12 AFR HT.  Kyk ook na ons lieflike Afrikaanse Huistaal gids vir graad 8-12!

Termes en voorwaardes

Graad 12 Afrikaans Huistaal vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.

(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).

Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 12 Afrikaans HT Vraestelle en Opsommings”