Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Vendors / Noted Opsommings / Graad 12 Besigheidstudies (BS) Langvraaggids
Sale!

Graad 12 Besigheidstudies (BS) Langvraaggids

R375.00 incl. VAT

Hierdie produk bevat verskeie onderwerpe met ‘n aantal hoeveelheid uitgewerkte langvrae. Hierdie uitgewerkte voorbeelde dui nie op ‘n sekere vraag nie, maar op die algehele konsep van die onderwerp/ hoofstuk en kan gebruik word as ‘n leiding om ‘n vraag in verband met die onderwerp te beantwoord. Die IEB en CAPS het verskillende metodes waarin hulle verkies die vrae beantwoord word. Die rubrieke wat gebruik word wanneer hierdie langvrae nagesien word, is ook in hierdie gids geplaas vir die gerief om jouself te assesseer en te verbeter.   * Dokument opgestel deur eksterne party.

 

Hierdie produk bevat verskeie onderwerpe met 'n aantal hoeveelheid uitgewerkte langvrae. Hierdie uitgewerkte voorbeelde dui nie op ‘n sekere vraag nie, maar op die algehele konsep van die onderwerp/ hoofstuk en kan gebruik word as ‘n leiding om ‘n vraag in verband met die onderwerp te beantwoord. Die IEB en CAPS het verskillende metodes waarin hulle verkies die vrae beantwoord word.

• IEB : Formaat van besigheidsverslag (Die formaat sal ook deur die loop van hierdie gids neergelê wees). [50 Punte]

• CAPS: Opstel formaat. [40 Punte]

Die rubrieke wat gebruik word wanneer hierdie langvrae nagesien word, is ook in hierdie gids geplaas vir die gerief om jouself te assesseer en te verbeter. [Onthou om die sub-opskrifte altyd by jou vraag in te sluit bv. Inleiding, Inhoud, Samevatting – Hierdie tel vir punte as deel van die “Uitleg” kategorie]  * Dokument opgestel deur eksterne party.

Inhoud:

  • Rubriek wat gebruik word wanneer 'n IEB Besigheidsverslag langvraag nagesien word
  • Rubriek wat gebruik word wanneer 'n CAPS Besigheidsverslag langvraag nagesien word
  • Besigheidsverslagformaat (IEB)
  • Besigheidsomgewings
  • Algemene Bestuur
  • Etiek, Professionalisme en Maatskaplike Verantwoordelikheid
  • Menskapitaalfunksie / Menslike Hulpbronfunksie
  • Algehele Prestasie van 'n Organisasie
  • Bemarkingsfunksie
  • Konflikbestuur
  • Beleggings
  • Wetgewings
  • Versekering
  • Menseregte en Diversiteit
  • Aanbieding
  • Maatskaplike Verantwoordelikheid (KMI/KMV)
  • Kontrakte

BRONNE VIR DIE SAAMSTEL VAN HIERDIE DOKUMENT:

• IEB VORIGE VRAESTELLE 2015-2020

• DBE VORIGE VRAESTELLE 2012-2020

• GRAAD 10 HANDBOEK VIA AFRIKA

• GRAAD 11 HANDBOEK VIA AFRIKA

• VERKEN GRAAD 10

• CONSUMO GRAAD 12

• CONSUMO GRAAD 11

• MAC MILLIAN GRAAD 12

• ACE IT GRAAD 12

• DIE ANTWOORD REEKS GRAAD 10 TOT 12

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 12 Besigheidstudies (BS) Langvraaggids”