Description
Graad 12 Besigheidstudies September Vraestel 1 en Memo:
Totaal: 100 punte, Tyd: 1 uur.
Inhoud:
- Afdeling A
- Kort vrae – Verpligte
- Afdeling B
- DRIE direkte/indirekte tipe vrae – Beantwoord enige TWEE
- Afdeling C
- TWEE opsteltipe vrae – Beantwoord EEN
DAN SMI
Termes en voorwaardes
Graad 12 Besigheidstudies September Vraestel 1 en Memo PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
Reviews
There are no reviews yet.