Description
Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 12 Geskiedenis Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks – Vraestel 2
AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
- VRAAG 1: HOE HET DIE SWARTBEWUSSYNSFILOSOFIE IN DIE 1970’s SUID-AFRIKAANSE LEERDERS BEÏNVLOED?
- VRAAG 2: HOE HET DIE WAARHEIDS-EN-VERSOENINGSKOMMISSIE (WVK) SKULDIGES SOOS BRIAN MITCHELL HANTEER?
- VRAAG 3: WATTER INVLOED HET HANDELSLIBERALISERING OP SUIDAFRIKA SE KLERE- EN TEKSTIELBEDRYF GEHAD?
AFDELING B: OPSTELVRAE
- VRAAG 4: BURGERLIKE VERSET, 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA: DIE KRISIS VAN APARTHEID IN DIE 1980’s
- VRAAG 5: DIE KOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE AANVAARDING VAN DIE VERLEDE
- VRAAG 6: DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ‘N NUWE WÊRELDORDE: DIE GEBEURE VAN 1989
ANA KUH
Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste. As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som. Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.
Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.
Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menu” regs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).
Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings? Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur. Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
Reviews
There are no reviews yet.