1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 12 Junie eksamen vraestelle en memorandums 2022 en 2023
Sale!

Graad 12 Junie eksamen vraestelle en memorandums 2022 en 2023

Original price was: R911.46.Current price is: R552.08. incl. VAT

Hierdie produk bevat die volgende Graad 12 vraestelle met memorandums vir die Junie eksamens: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie).

  • Afrikaans HT 2023 (x2)
  • English FAL 2023 (x3)
  • Wiskunde 2023 (x1)
  • Tegniese Wiskunde 2023 (x3)
  • Wiskunde Geletterdheid 2023 (x4)
  • Besigheidstudies 2023 (x4)
  • Lewenswetenskappe 2023 (x1)
  • Geografie 2023 (x1)
  • Geskiedenis 2023 (x2)
  • RTT 2023 (x1)
  • Toerisme 2023 (x1)
  • Visuele Kuns 2023 (x1)
  • LO 2023 (x1)
  • Fisiese Wetenskappe 2023 (x1)

Graad 12 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Graad 12 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (2)

Graad 12 English FAL June Exam Paper and Memo - 2023 (1)

Graad 12 English FAL June Exam Paper and Memo - 2023 (2)

Graad 12 English FAL June Exam Paper 1 and Memo - 2023

Graad 12 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Graad 12 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Graad 12 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) Junie Vraestel en Memo – 2023 (2)

Graad 12 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) Junie Vraestel en Memo – 2023 (3)

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (2)

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo V2- 2023 (2)

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2023

Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel en Memo 2023 (1)

Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo 2023 (2)

Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo 2023 (2)

Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo 2023 (1)

Graad 12 Lewensoriëntering (LO) Junie Vraestel en Memo - 2023

Graad 12 Geografie (GEO) Junie Vraestel en Memo - 2023

Graad 12 Geskiedenis (GESK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 12 Geskiedenis (GESK) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 12 Visuele Kuns (VK) Junie Vraestel en Memo - 2023

Graad 12 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) Junie Vraestel en Memo 2023

Graad 12 Toerisme (TOER) Junie Vraestel en Memo - 2023

Graad 12 Fisiese Wetenskappe (FW) (Chemie) Junie Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bevat die volgende Graad 12 vraestelle met memorandums vir die Junie eksamens: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie).

  • Afrikaans HT 2023 (x2)
  • English FAL 2023 (x3)
  • Wiskunde 2023 (x1)
  • Tegniese Wiskunde 2023 (x3)
  • Wiskunde Geletterdheid 2023 (x4)
  • Besigheidstudies 2023 (x4)
  • Lewenswetenskappe 2023 (x1)
  • Geografie 2023 (x1)
  • Geskiedenis 2023 (x2)
  • RTT 2023 (x1)
  • Toerisme 2023 (x1)
  • Visuele Kuns 2023 (x1)
  • LO 2023 (x1)
  • Fisiese Wetenskappe 2023 (x1)

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die epos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 12 Junie eksamen vraestelle en memorandums 2022 en 2023”