Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Pakkette en Spesiale Aanbiedinge / Graad 12 Junie Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)
Sale!

Graad 12 Junie Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)

R593.75 incl. VAT

Graad 12 Junie Vraestelle en Memorandums (Pakket):  Koop al die beskikbare Junie vraestelle vir Graad 12.  Aparte vraestelle kan nie gekies word nie.  Indien u eerder spesifieke vraestelle wil kies, kliek hier)

  • Graad 12 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

  • Graad 12 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (2)

  • Graad 12 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo 2023 (2)

  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo 2023 (1)

  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo 2023 (2)

  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel en Memo - 2021

  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel en Memo 2023 (1)

  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Graad 12 English FAL June Exam Paper 1 and Memo - 2023

  • Graad 12 English FAL June Exam Paper and Memo - 2023 (1)

  • Graad 12 English FAL June Exam Paper and Memo - 2023 (2)

  • Graad 12 Fisiese Wetenskappe (FW) (Chemie) Junie Vraestel en Memo - 2023

  • Graad 12 Geografie (GEO) Junie Vraestel en Memo - 2023

  • Graad 12 Geskiedenis (GESK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023

  • Graad 12 Geskiedenis (GESK) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023

  • Graad 12 Lewensoriëntering (LO) Junie Vraestel en Memo - 2023

  • Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2023

  • Graad 12 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) Junie Vraestel en Memo 2023

  • Graad 12 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

  • Graad 12 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) Junie Vraestel en Memo – 2023 (2)

  • Graad 12 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) Junie Vraestel en Memo – 2023 (3)

  • Graad 12 Toerisme (TOER) Junie Vraestel en Memo - 2023

  • Graad 12 Visuele Kuns (VK) Junie Vraestel en Memo - 2023

  • Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

  • Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (2)

  • Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

  • Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo V2- 2023 (2)

  • Graad 12 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Graad 12 Junie Vraestelle en Memorandums (Pakket):  Koop al die beskikbare Junie vraestelle vir Graad 12.  Aparte vraestelle kan nie gekies word nie.  Indien u eerder spesifieke vraestelle wil kies, kliek hier)

Graad 12 Junie Vraestelle en Memorandums PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 12 Junie Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)”