1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings en Vraestelle

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings en Vraestelle

From: R41.67 incl. VAT

Lewenswetenskappe (Biologie) Opsommings en Vraestelle vir Graad 12.

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) (Biologie) Opsommings Kwartaal 1-4 (Almal Verstaan)

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Lewenswetenskappe, Graad 12 en Opsommings is gebaseer op die “Almal Verstaan” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings/bywerkings/notas uit “Via Afrika”, “Mind the Gap” handboeke & “Antwoord Reeks” (opsteller-eksterne party).

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit ‘n Lewenswetenskappe vraestel en memo vir Graad 12 leerders vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 8 bladsye wat 60 punte tel.

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2024 (1)

Graad 12 Lewenswetenskappe Maart Vraestel:
Totaal: 60

Inhoud:

  • Biosfeer tot ekosisteme | Biodiversiteit & klassifikasie

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2024 (2)

Graad 12 Lewenswetenskappe Maart Vraestel:
Totaal: 75           Tyd:  1uur 30min

Inhoud:

  • DNS | Meiose | DNA profieling | Proteïensintese | Down sindroom

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2023

Die produk bestaan uit ‘n aflaaibare Graad 12 Lewenswetenskappe Junie Eksamen & Memo – 2023.

Die produk bestaan uit 17 bladsye en het ‘n totaal van 150 punte.

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2024

Graad 12 Lewenswetenskappe Junie Vraestel:
Totaal: 150

  • Vraag 1:  DNS | Meiose | Voortplantingstratigiee | Menslike voortplanting
  • Vraag 2:  RNS | DNS - Profieling, Proteiensintese | Meiose
  • Vraag 3:  Voortplantingstratigiee - Amniotiese eier | Menslike voortplanting | Menstruasie | Genetika

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) September Vraestel 1 en Memo - 2024

Graad 12 Lewenswetenskappe September Vraestel 1:
Totaal: 150

Inhoud:

  • Menslike Voortplanting | Menslike reaksie op die omgewing | Endokriene | Voortplanting by gewerwelde diere | Reageer op die omgewing | Reageer op die omgewing (Plante)

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) September Vraestel 2 en Memo - 2024

Graad 12 Lewenswetenskappe September Vraestel 2:
Totaal: 150

Inhoud:

  • DNS en Mitose
  • Genetika
  • Evolusie
  • Mitose
  • DNS

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 12 Lewenswetenskappe November Vraestel 1:
Totaal: 150       Tyd: 2 ure 30 minute.

Inhoud:

  • Vraag 1: Endokriene stelsel | Menslike voortplanting | Reageer op die omgewing (Plante) | Manlike voortplantingsorgaan (50 punte)
  • Vraag 2: Voortplanting by gewerwelde diere | Reageer op die omgewing | Die brein | Die neuron | Die oog (50 punte)
  • Vraag 3: Reageer op die omgewing (Plante) | Menslike voortplanting | Menstruele siklus | Die fetus | Bevrugting  (50 punte)

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie

Lewenswetenskappe (Biologie) Opsommings en Vraestelle vir Graad 12:

Termes en voorwaardes

Lewenswetenskappe (Biologie) Opsommings en Vraestelle vir Graad 12 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings en Vraestelle”