Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 12 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

Graad 12 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

From: R44.00 incl. VAT

Graad 12 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

Graad 12 Rekeningkunde (REK) Opsommings Kwartaal 1-4 (Like to Understand)

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Rekeningkunde, Graad 12 en Opsommings is gebaseer op die “Like 2 Understand” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende bywerkings/notas/opsommings uit “Die Antwoord Reeks”,  “Ace It! ” Gr.12 Rekeningkunde Hulpboek, “Mind the Gap” Gr.12 Rekeningkunde CAPS-boek & vorige IEB & DBE vraestelle. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 12 Rekeningkunde (REK) Uitgewerkte Vraestelle

Rekeningkunde, Graad 12: Hierdie produk bevat voorbeelde van uitgewerkte klasoefeninge en vraestelle. Eksamenwenke (tips), bewerkings, illustrasies & verduidelikings met notas in kleurkodes en/of puntsgewys is duidelik uiteengesit en aangedui deur opsteller (eksterne party).

Bronne vir die opstel van hierdie dokument:

• IEB Vorige vraestelle en memorandums (2018-2020)

• Breinlyn klasnota’s deur opsteller neergelê

• Wolkskool Rekeningkunde oefeninge videomateriaal as voorbeelde bygewerk in produk

• Mind the Gap Graad 12 Rekeningkunde uitgewerkte voorbeelde

• Persoonlike nota’s en “wenke” deur opsteller bygevoeg

• Like 2 Understand Uitgewerkte voorbeelde en oefeninge

Graad 12 Rekeningkunde (REK) Maart Vraestel en Memo – 2023

Die Graad 12 Rekeningkunde Vraestel & Memo – 2023 bestaan uit die volgende:

  • Vraag 1:  Balansstaat en Notas.
  • Vraag 2:  Kontantvloeistaat.
  • Vraag 3:  Finansiele aanwysers.

Graad 12 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

Graad 12 Rekeningkunde Junie Vraestel 1 en Memo 2024
Groot Totaal: 150 punte, Tyd:  120 min.

Hierdie vraestel dek die volgede werk:

  • Vraag 1:  Staat van Finansiele posisie (55 punte)
  • Vraag 2:  Finansiele Aanwysers en Kontantvloeistaat (40 punte)
  • Vraag 3:  Interpretasie van maatskappy inligting (35 punte)
  • Vraag 4:  Korporatiewe bestuur (30 punte)

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2025

Die vraestel dek die volgende onderwerpe en maak 150 punte op.

  • Vraag 1:   Transaksie-analise en ouditverslag (26 punte, 20 min) | Vraag 2:  Vaste bates en staat van omvattende inkomste (60 punte, 45 min) | Vraag 3:  Finansiële aanwysers en kontantvloeistaat (35 punte, 30 min) | Vraag 4:  Interpretasie van finansiële inligting (29 punte, 25 min)

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Rekeningkunde (REK) September Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Graad 12 Rekeningkunde September Vraestel 2:
Totaal:  150 punte, Tyd:  2 ure.
Inhoud:
  • Vraag 1:  Kosterekeningkunde (43 punte, 34 minute).
  • Vraag 2:  Begrotings (25 punte, 20 minute).
  • Vraag 3:  Vaste Bates (28 punte, 23 minute).
  • Vraag 4:  Versoenings (30 punte, 24 minute).
  • Vraag 5:  Voorrade en BTW (24 punte 19 minute).

Graad 12 Rekeningkunde (REK) September Vraestel 1 en Memo - 2024

Graad 12 Rekeningkunde September Vraestel en Memo 2024
Groot Totaal: 150 punte, Tyd:  120 min.

Hierdie vraestel dek die volgede werk:

  • Vraag 1:  Staat van omvattende inkomste en staat van finansiële posisie
  • Vraag 2:  Kontantvloeistaat en interpretasie
  • Vraag 3:  Interpretasie van finansiële state en korporatiewe bestuur
  • Vraag 4:  Bateverkope

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Rekeningkunde (REK) September Vraestel 2 en Memo - 2024

Graad 12 Rekeningkunde September Vraestel 2 en Memo 2024
Groot Totaal: 150 punte, Tyd:  120 min.

Hierdie vraestel dek die volgede werk:

  • Vraag 1:  Koste Rekeningkunde
  • Vraag 2:  Begroting
  • Vraag 3:  Bankversoening en interne beheer
  • Vraag 4:  BTW en voorraadwaardasie

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 12 Rekeningkunde November Vraestel 2 2023
Totaal: 150,     Tyd: 120 min.

Inhoud:

  • Vraag 1:  Koste Rekeningkunde (42 punte, 34 min).
  • Vraag 2:  Begroting (38 punte, 31 min).
  • Vraag 3:  Versoenings (45 punte, 36 min).
  • Vraag 4:  BTW & Batebestuur (24 punte, 19 min).

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 1 en Memo - 2025

Die vraestel dek die volgende onderwerpe en maak 150 punte op.

Vraag 1:  BTW en versoening (35 punte, 25 min) | Vraag 2:  Kosterekeningkunde (vervaardiging) (50 punte, 40 min) | Vraag 3:  Begroting (40 punte, 35 min) | Vraag 4:  Voorraadstelsels (25 punte, 20 min)

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Rekeningkunde (REK) November Vraestel 2 en Memo - 2025

Die vraestel dek die volgende onderwerpe en maak 150 punte op.

Vraag 1: State: Omvattende inkomste en finansiële posisie (60 punte, 45 min) | Vraag 2: Finansiële aanwysers, aandelekapitaalnota en kontantvloeiberekeninge (40 punte, 35 min) | Vraag 3:  Transaksie-analise en ouditverslag (25 punte, 20 min) | Vraag 4:  Interpretasie van finansiële state (25 punte, 20 min)

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Sharing is Caring

 Graad 12 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

Graad 12 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

1 review for Graad 12 Rekeningkunde (REK) Opsommings en Vraestelle

Powered byCusRev
5.0
Based on 1 review
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Cobus Olckers

Add a review
[]