1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Vraestelle / Graad 12 September Vraestelle en memorandums 2023
Sale!

Graad 12 September Vraestelle en memorandums 2023

Original price was: R364.58.Current price is: R312.50. incl. VAT

Graad 12 September Vraestelle en Memorandums: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie)
Inhoud:
  • Afrikaans Huistaal (x1)
  • Wiskunde (x1)
  • Wiskunde Geletterdheid (x2)
  • Tegniese Wiskunde (x1)
  • Lewensoriëntering (x1)
  • Rekeningkunde (x1)
  • Besigheidstudies (x2)
  • English FAL (x1)

Graad 12 Afrikaans HT September Vraestel en Memo - 2023

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel 2 Memo - 2023

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 12 Wiskunde (WISK) Algebra September Vraestel 1 en Memo Vraestel - 2023

Graad 12 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) September Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 12 Lewensoriëntering (LO) September Vraestel en MEMO 2023 (1)

Graad 12 Rekeningkunde (REK) September Vraestel 2 en Memo 2023 (1)

Grade 12 English First Additional Language (FAL) September Question Paper and Memo - 2023

Graad 12 Besigheidstudies (BS) September Vraestel 1 en Memo - 2023

Graad 12 Besigheidstudies (BS) September Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 12 September Vraestelle en Memorandums: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie)
Inhoud:
  • Afrikaans Huistaal (x1)
  • Wiskunde (x1)
  • Wiskunde Geletterdheid (x2)
  • Tegniese Wiskunde (x1)
  • Lewensoriëntering (x1)
  • Rekeningkunde (x1)
  • Besigheidstudies (x2)
  • English FAL (x1)

Termes en voorwaardes

Graad 12 September Vraestelle en Memorandums PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 12 September Vraestelle en memorandums 2023”