Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Vraestelle / Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle

From: R44.00 incl. VAT

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde Geletterdheid vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 5 bladsye vir 60 punte wat 3 Vrae opmaak

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde Geletterdheid vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 5 bladsye vir 60 punte.

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2024 (1)

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Maart Vraestel:
Totaal:  75.

Inhoud:

  • Finansies | Datahantering | Waarskynlikheid

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Maart Vraestel en Memo - 2024 (2)

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Maart Vraestel:
Totaal:  100.

Inhoud:

  • Data hantering | Waarskynlikheid | Persoonlike inkomstebelasting | Finansies | Wisselkoerse

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde Geletterdheid vraestel 1 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde Geletterdheid vraestel 1 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde Geletterdheid vraestel 2 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

 

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo V2- 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde Geletterdheid vraestel 2 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

 

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Junie Vraestel 1:
Totaal:  150.

Inhoud:

  • Data hantering | Belasting | Tariewe | Waarskynlikheid | Wisselkoerse | Lenings

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Junie Vraestel 2:
Totaal:  125.

Inhoud:

  • Massa en gewig | Waarskynlikheid | Waarskynlikheid | Volume | Tyd / Spoed en afstand | Tempratuur | Kaarte

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2025

Graad 12 Wiskunde Gelet Junie Vraestel 1:
Totaal:  150.

Inhoud:

Finansiële Geletterdheid | Datahantering en Interpretasie | Meting | Kaart en Skedules | Verhoudings, Tempo en Prysvergelyking | Grafieke en Funksies | Belastingberekeninge

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2025

Graad 12 Wiskunde Gelet Junie Vraestel 2:
Totaal:  150.

Inhoud:

Verhouding en Skaal | Afstand, Spoed en Tyd | Metings (Omtrek, Oppervlakte, Volume) | Persentasies en Afskaal/Begrotings | Temperaturomskakelings | Waarskynlikheid | Geometrie (trapesiums, sirkels, reghoeke) | BMI en liggaamsmetings | Kaartwerk en Rigting | Skaalmodelle en Verhoudings (3D en 2D) | Datahantering en Analise (bv. boomdiagram) | Basiese Algebra (bv. berekeninge met veranderlikes in formules)

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel 2 Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde Geletterdheid vraestel 2 en memo vir die September Eksamen reeks.

Die vraestel handel oor slegs kwartaal 3 se finale werk van die wiskunde , voordat hulle begin rekord skryf.

Onderwerpe sluit in:

  • Planne – diagramme, instruksies
  • Planne – modelle, simbole, dimensies
  • Modelle – Probleemoplossing
  • Vloerplanne – rigting, skaal , sped,afstand, tyd

 

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid September Vraestel en Memo:
Totaal:  150 punte.
Inhoud:
  • Vraag 1:  Verhoudings, omskakelings, oppervlaktes en omtrek, persentasies.
  • Vraag 2:  Kaartwerk, spoed, afstand, tyd.
  • Vraag 3:  Omtrek, oppervlakte, volume, datahantering.
  • Vraag 4:  Waarskynlikheid.
  • Vraag 5:  Oppervlakte en omtrek.
  • Vraag 6:  Berekeninge.
  • Vraag 7:  Datahantering.
  • Vraag 8:  Volume.

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel 1 en Memo - 2024

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid September 2024 Vraestel 1:
Totaal:  150.

Inhoud:

  • Rekeningstate | Finansies | Tariefstrukture | Persentasie prysverhoging / verlaging | Belasting | Wisselkoerse | Data hantering

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel 2 en Memo - 2024

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid September Vraestel 2:
Totaal:  150.

Inhoud:

  • Kaartlesing en Interpretasie | Definisies en terminologieë verband hou met kaarte | Lees en analiseer strookkaarte | Interpretasie van ‘n inkopieksentrum-kaart | Meetkundige Berekeninge en Omskakelings | Berekeninge met betrekking tot 3D-vorms (bv., T-vormige landingsbaan) | Volume en oppervlakte berekeninge vir houers | Eenhede omskakeling | Meting en Praktiese Toepassings | Area en volume berekeninge vir pleisterwerk | Verhoudings en mengsels in praktiese scenario’s

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo - 2023

H

Graad 12, Wiskunde Geletterdheid, Vraestel 1, November 2023

Groot Totaal: 150 punte                Tyd: 3 Ure

  • Vraag 1: 30 punte
  • Vraag 2: 35 punte
  • Vraag 3: 48 punte
  • Vraag 4: 20 punte
  • Vraag 5: 17 punte

CHA BOT

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 2 en Memo - 2023

Graad 12, Wiskunde Geletterdheid, Vraestel 1, November 2023

Groot Totaal: 150 punte                Tyd: 3 Ure

  • Vraag 1: 30 punte
  • Vraag 2: 31 punte
  • Vraag 3: 39 punte
  • Vraag 4: 38 punte
  • Vraag 5: 12 punte

CHA BOT

Sharing is Caring
Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle.

Termes en voorwaardes

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestelle”
[]