1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 12 Wiskunde Opsommings en Vraestelle

Graad 12 Wiskunde Opsommings en Vraestelle

From: R41.67 incl. VAT

Graad 12 Wiskunde Vraestelle en Opsommings.

Graad 12 Wiskunde (WISK) Boek 1 en 2 (Algebra en Meetkunde)

Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra & Meetkunde) vir graad 12, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 12 Wiskunde (WISK) Boek 1 (Algebra)

Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra) vir graad 12, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 12 Wiskunde (WISK) Boek 2 (Meetkunde)

Omvattende Opsommings van Wiskunde (Meetkunde) vir graad 12, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

Graad 12 Wiskunde (WISK) Maart Vraestel en Memo - 2023

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 9 bladsye vir 50 punte.

Graad 12 Wiskunde (WISK) Maart Vraestel en Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde vraestel en memo vir die Maart toets reeks.

Die vraestel bestaan uit 4 bladsye vir 50 punte.

Graad 12 Wiskunde (WISK) Maart Vraestel en Memo - 2024

Graad 12 Wiskunde Vraestel Maart 2024
Groot Totaal: 60 punte

Hierdie vraestel dek die volgede werk:
  • Getalpatrone | Funksies | Trigonometrie

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde vraestel en memo vir die Junie toets reeks.

 

Graad 12 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

Graad 12 Wiskunde Junie Vraestel 1:
Totaal:  150.

Inhoud:

  • Algebra en vergelykings | Rye en reekse | Kwadratiese patrone | Funksies en grafieke | Finansiële Wiskunde | Calculus | Waarskynlikheid en Statistiek

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde (WISK) Algebra September Vraestel 1 en Memo Vraestel - 2023

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde vraestel 1 en memo vir die September Eksamen reeks.

  • Vraag 1:  Algebra, los op vir X.
  • Vraag 2:  Rye en reekse.
  • Vraag 3:  Rye en reekse.
  • Vraag 4:  Rye en reekse.
  • Vraag 5:  Funksies.
  • Vraag 6:  Funksies.
  • Vraag 7:  Funksies.
  • Vraag 8:  Finansies.
  • Vraag 9:  Differensiasie.
  • Vraag 10:  Derdegraadse funksies.
  • Vraag 11:  Differensiasie.
  • Vraag 12:  Waarskynlikheid.
  • Vraag 13:  Waarskynlikheid.

STE NIE

Graad 12 Wiskunde (WISK) November Vraestel 1 en Memo - 2023 (1)

Graad 12 Wiskunde Vraestel 1 November 2023

Groot Totaal: 150 punte
Hierdie vraestel dek die volgede werk:
  • Algebra.
  • Patrone.
  • Funksies.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2023 (1)

Graad 12, Wiskunde Vraestel 2, November 2023

Groot Totaal: 150 punte
Hierdie vraestel dek die volgede werk:
  • Euklidiese & Analitiese meetkunde
  • Trigonometrie

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 12 Wiskunde Opsommings en Vraestelle

Graad 12 Wiskunde Opsommings en Vraestelle. PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 12 Wiskunde Opsommings en Vraestelle”