Graad 2 Afrikaans Aktiwiteitsboek Kwartaal 3

(2 customer reviews)

R45.00 incl. VAT

Hierdie produk bestaan uit ‘n aktiwiteitsboekie vir Graad 2 leerders vir Kwartaal 3. Volwasse toesig word benodig.

Teachers, please add this if you wish to use this product for you class

Bulk buy ticket for teachers

Dear Teacher, by adding this product to your existing products, it now permits you to use this product for your class.  Products are not allowed to be resold.  One bulk buy ticket needs to be bought for each subject and for each term.

Deur hierdie produk by jou bestaande produk te voeg, gee dit u toestemming om dit te gebruik vir u klas.  Produkte mag nie herverkoop word nie.  Een “bulk buy ticket” moet gekoop word per vak en per kwartaal.

Description

Hierdie produk bestaan uit ‘n aktiwiteitsboekie vir Graad 2 leerders vir Kwartaal 3. Volwasse toesig word benodig.

Termes en voorwaardes

Graad 2 Afrikaans Aktiwiteitsboek Kwartaal 3 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.

(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).

Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

2 reviews for Graad 2 Afrikaans Aktiwiteitsboek Kwartaal 3

Powered by
5.0
Based on 2 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Anonymous

    The use of pictures makes pages more interesting and less overwhelming for the young kids

  2. Adri Van der Merwe

Add a review

You may also like…