Graad 2 Afrikaans Huistaal

From: R30.00 incl. VAT

Graad 2 Afrikaans Huistaal produkte.

Kies tussen aktiwiteitsboekies en beskikbare vraestelle vir jou graad 2 leerling.

Graad 2 Afrikaans Aktiwiteitsboek Kwartaal 3

Hierdie produk bestaan uit ‘n aktiwiteitsboekie vir Graad 2 leerders vir Kwartaal 3. Volwasse toesig word benodig.

Graad 2 Afrikaans Aktiwiteitsboek Kwartaal 4

Hierdie produk bestaan uit ‘n aktiwiteitsboekie vir Graad 2 leerders vir Kwartaal 4. Volwasse toesig word benodig.

Graad 2 Afrikaans Assesserings vir Kwartaal 1 - 2023

Hierdie produk bestaan uit assesserings vir Graad 2 leerders vir Kwartaal 1. Volwasse toesig word benodig..

  • Afdeling A:  Luister en praat
  • Afdeling B:  Klanke – letter klank verhouding en spelling en diktee
  • Afdeling C:  Lees – woordherkenning en sigwoorde + mondeling lees
  • Afdeling D:  Handskrif + Skryf

Afrikaanse leesboekies vir graad 1 - 3

Afrikaanse Leesboekies vir graad 1 – 3 help jou kleinding om ‘n liefde vir lees te ontwikkel deur hierdie oulike leesboekies te gebruik.  Die blokkies help hulle om die woord op te breek om te klank en te leer lees.

Die produk bestaan uit die volgende ses leesboekies:

  • Die dinosourus en die resieskar.
  • Diere en hul dinge.
  • Eet Dinosourusse Vrugte?
  • Geheime agente.
  • Slymmonster.
  • Wat doen Tommie?

Begin lees en verbeter spelling (Graad 1 tot 3)

Begin lees en verbeter spelling (Graad 1 tot 3) bestaan uit 3 aktiwiteitsboekies wat kinders help om makliker te lees en beter te spel.  Volwasse toesig word benodig.  Die boekie is nie geskik vir kinders wat nou net begin lees nie, maar wat al bietjie geleer het om te lees.  Dit is met “thinking tools” opgestel.

Description

Graad 2 Afrikaans Huistaal produkte.

Kies tussen aktiwiteitsboekies en beskikbare vraestelle vir jou graad 2 leerling.

Termes en voorwaardes

Graad 2 Afrikaans Huistaal produkte.PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.

(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).

Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 2 Afrikaans Huistaal”

You may also like…