Graad 2 Wiskunde (WISK) Aktiwiteitsboeke

From: R30.00 incl. VAT

Graad 2 Wiskunde Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek is propvol oefeninge vir Graad 2’s om hulle wiskunde tegnieke te oefen en bevorder.  Die boekie is gebaseer op die “Thinking Tools” metode en kom met ‘n antwoordvel.

Graad 2 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 1

Graad 2 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 2

Graad 2 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 3

Graad 2 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 4

Graad 2 Wiskunde Assesserings vir Kwartaal 1 - 2023

Hierdie produk bestaan uit die Wiskunde assesserings vir Graad 2 leerders vir Kwartaal 1. Volwasse toesig word benodig..

  • Afdeling A:  Getalle, bewerkings en verwantskappe.
  • Afdeling B:  Patrone, funksies en algebra.
  • Afdeling C:  Vorme en ruimte.
  • Afdeling C:  Meting
  • Afdeling D:  Datahantering.

Description

Graad 2 Wiskunde Aktiwiteite is propvol oefeninge vir Graad 2’s om hulle wiskunde tegnieke te oefen en bevorder.  Die boekie is gebaseer op die “Thinking Tools” metode en kom met ‘n antwoordvel.

Termes en voorwaardes

Graad 2 Wiskunde Aktiwiteite PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Additional information

Kwartaal

, , ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 2 Wiskunde (WISK) Aktiwiteitsboeke”

You may also like…