Graad 3 Voorbeeldproduk

R15.62 incl. VAT

Graad 3 Opsommings en aktiwiteite gee jou die kans om presies te sien hoe lyk ons produkte, voordat jy dit koop.  Hierdie is ons manier om dit vir jou te gee om te “test-drive” voordat jy aankoop.

In plaas van om net ‘n stukkie van die produk vir jou te wys op ‘n foto wat jy nie kan gebruik nie, gee ons nou vir jou ‘n vol-kwaliteit dokument wat jy kan uittdruk, kyk hoe dit lyk, en jou kind kan daarmee werk en oefen.

  • Ja, dit het ‘n watermerk op, maar op so wyse dat jy steeds alles kan sien en lees wat aangaan.
  • Nee, dit is nie volledig nie. Die volledige produk sluit die hele kwartaal se werk in met baie meer bladsye werkkaarte, maar jy kan hier sien hoe dit lyk en voel hoe dit werk.
  • Mag jy dit versprei?   Stuur dit aan vir al jou vriende om ook daarna te kyk en uit te toets.

As jy tydjie het, stuur vir ons terugvoer.  Al besluit jy om dit nie te koop nie, sal ons baie graag wil weet hoekom nie, want ons wil konstant ons produkte verbeter.  Bygesê, 91% van ons kliënte gee vir ons ‘n 5-ster “rating” so ons is amper daar!

Ek hoop van harte dat jy en jou kind sal waarde vind in ons produkte.

Description

Termes en voorwaardes

Graad 3 Voorbeeldproduk PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.

(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).

Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 3 Voorbeeldproduk”

You may also like…