Sale!

Graad 4 Junie Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)

R541.67 incl. VAT

Graad 4 Junie Vraestelle en Memorandums (Pakket):  Koop al die beskikbare Junie vraestelle vir Graad 4.  Aparte vraestelle kan nie gekies word nie.  Indien u eerder spesifieke vraestelle wil kies, kliek hier)

Die pakket sluit die volgende vakke in:

  • Afrikaans HT
  • English FAL
  • Lewensvaardigheid (PSW)
  • Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT)
  • Sosiale Wetenskappe – Geografie (SW-GEO)
  • Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis (SW-GESK)
  • Wiskunde (WISK)
  • Graad 4 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo

  • Graad 4 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2021

  • Graad 4 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2021 (2)

  • Graad 4 Afrikaans HT Junie Vraestel en Memo - 2023

  • Graad 4 English FAL June Exam Paper and Memo - 2021

  • Graad 4 English FAL June Exam Paper and Memo - 2023

  • Graad 4 Lewensvaardigheid (PSW) Junie Vraestel en Memo - 2023

  • Graad 4 Lewensvaardigheid (PSW) Junie Vraestel en Memo - 2023 (2)

  • Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Junie Vraestel en Memo - 2019

  • Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Junie Vraestel en Memo - 2019 (2)

  • Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Junie Vraestel en Memo - 2023 (1)

  • Graad 4 Natuurwetenskappe Junie Vraestel en Memo – 2023 (2)

  • Graad 4 Lewensvaardigheid (PSW) Junie Vraestel en Memo - 2019

  • Graad 4 Lewensvaardigheid (PSW) Junie Vraestel en Memo (2) - 2019

  • Graad 4 Sosiale Wetenskappe Junie vraestel & memo (Geografie)

  • Graad 4 Sosiale Wetenskappe Junie vraestel & memo (Geografie) - 2023

  • Graad 4 Sosiale Wetenskappe Junie vraestel & memo (Geografie) (2)

  • Graad 4 Sosiale Wetenskappe Junie vraestel & memo (Geskiedenis)

  • Graad 4 Sosiale Wetenskappe Junie vraestel & memo (Geskiedenis) (2)

  • Graad 4 Wiskunde Junie Eksamen & Memo - 2023 (1)

  • Graad 4 Wiskunde Junie Eksamen & Memo - 2023 (2)

  • Graad 4 Wiskunde Junie vraestel & memo

  • Graad 4 Wiskunde Junie vraestel & memo (2)

  • Graad 4 Wiskunde Junie vraestel & memo (3)

Description

Graad 4 Junie Vraestelle en Memorandums (Pakket):  Koop al die beskikbare Junie vraestelle vir Graad 4.  Aparte vraestelle kan nie gekies word nie.  Indien u eerder spesifieke vraestelle wil kies, kliek hier)

Die pakket sluit die volgende vakke in:

  • Afrikaans HT
  • English FAL
  • Lewensvaardigheid (PSW)
  • Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT)
  • Sosiale Wetenskappe – Geografie (SW-GEO)
  • Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis (SW-GESK)
  • Wiskunde (WISK)

Graad 4 Junie Vraestelle en Memorandums PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

#graad4junievraestelle
#junievraestellegraad4
#vraestellejuniegraad4

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 4 Junie Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)”

You may also like…