Sale!

Graad 4 Pakket Kwartaal 1 – 4 (NWT, SW & LV)

(1 customer review)

From: R781.25 incl. VAT

Die Graad 4 Pakket Kwartaal 1-4 sluit die volgende in, in Afrikaans:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum handboek)

Opsioneel:

  • Maart Toetse en Memorandums
  • Junie Eksamens en Memorandums
  • September Toetse en Memorandums
  • November Eksamens en Memorandums
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Platinum)

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Platinum)

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Platinum)

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Platinum) - Opsommings en Werkkaarte

Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Platinum) - Opsommings en Werkkaarte

Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 3 (Platinum) - Opsommings en Werkkaarte

Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Platinum) - Opsommings en Werkkaarte

Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 1 (Platinum)

Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 2 (Platinum)

Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 3 (Platinum)

Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 1 2021

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 2

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 3

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 4 2021

Graad 4 Afrikaans HT Gids (Jaar)

Graad 4 Maart vraestelle en memorandums 2020

Graad 4 Maart vraestelle en memorandums 2021

Graad 4 Maart vraestelle en memorandums 2022 & 2023

Graad 4 Junie Eksamen Vraestelle & Memorandums

Graad 4 Junie Eksamen Vraestelle & Memorandums 2021

Graad 4 Junie eksamen vraestelle en memorandums 2022 & 2023

Graad 4 September Eksamen vraestelle en memorandums 2019

Graad 4 September Eksamen vraestelle en memorandums 2020

Graad 4 November Eksamenvraestelle en Memorandums 2019

Graad 4 November Eksamen Vraestelle en Memorandums 2020

Bulk buy ticket for teachers

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Description

Die Graad 4 Pakket Kwartaal 1-4 sluit die volgende in, in Afrikaans:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum handboek)

Opsioneel:

  • Maart Toetse en Memorandums
  • Junie Eksamens en Memorandums
  • September Toetse en Memorandums
  • November Eksamens en Memorandums
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Termes en voorwaardes

Graad 4 Opsommings Pakket vir NWT, SW en LV (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

1 review for Graad 4 Pakket Kwartaal 1 – 4 (NWT, SW & LV)

Powered byCusRev
5.0
Based on 1 review
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Natasha Hurn

Add a review

You may also like…